Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casalinga La Casa and Restaurant

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 7 resensies vir Casalinga La Casa and Restaurant
Netheid
3.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.1/5
Peter M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Perfect date location.

Beautiful rooms in a fantastic location. We booked in for the night and had a great romantic dinner at the restaurant, followed by a nice fresh breakfast at one of the other restaurants on the estate in the morning.

Monique C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Monique C

Beautiful location, but overpriced for what you get.

Beautiful location and accommodation but advertised services were unavailable. I wanted to have dinner at around 8pm, but the restaurant kitchen was closed despite the website stating that it's open until 11pm. There was no air conditioning or fan in room number 5, and the shower tap handle was faulty as well.

Cheryl W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl W

Kan nie sê omdat ons nie oorgeslaap het nie.

Ons het nie oorgebly nie. Ons was wel daar en my man het gestort. Daar was geen aircon in die kamer. Een van die gordyne met rail het uitgetrek by die muur, en dit was wat jy sien as jy inkom.

Suzanne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Suzanne D

Diens by restaurant was terrible.

Bed was baie hard en ongemaklik.

Melissa W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa W

Sal nie voorstel nie.

Kamer 8: Wurms en spinnekoppe in kamer. Kamer 3 se aircon lek verskriklik water, geen spieël in badkamer, deur by stoep sluit nie, kamerdeur se slot is skeef en sukkel om oop te sluit. Die restaurant was nie reg vir ontbyt nie, tafels moes rond geskuif word om ons te akkommodeer, lank gewag vir koffie en ontbyt. Ontbyt was ingesluit by akkommodasie maar na hoeveel gesprekke het hul ons nog steeds gecharge vir die ontbyt.

Elane M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane M

Netjies, vriendelike personeel, lekker kos.

Kamers is baie netjies, skoon en mooi. Toe ons daar aankom was die water perongeluk af en die mense het dit dadelik kom regstel. Ontbyt die volgende oggend was ook baie lekker met 'n mooi tuin uitsig. Aircon in die kamer is 'n bonus.

Jordan L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jordan L

Absolutely incredible.

The staff are very friendly and helpful. Rooms are clean and spacious and the location is so close to all outdoor activities.

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 328, Rocky Ridge-weg, Johannesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7148ce398a8d35ba782597971e3f3b464cf674d5dcb8b03aee60a30d5965f4cc89417a184cd35a55ad630a5bb61ef929054a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Plot 328 Rocky Ridge Road 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.044660428419 27.871457484209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang