Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casalinga On Diaz

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine En
Danie

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Casalinga On Diaz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marianca E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianca E

Pragtige plek.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Mhairi N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhairi N

Lovely stay at beachfront house!

My partner and I had a lovely stay at Casalinga on Diaz. The hosts were very welcoming and accommodating, and kindly arranged an early check-in and late check-out for us, which was much appreciated. The house is in a great spot, a stone’s throw away from the beach - perfect for those looking to surf too, as it’s very close to surf schools and rental shops. Thanks for having us!

Casalinga On Diaz se terugvoer

Hi Mhairi,
Thank you for your good review. It was a pleasure having you at the guest house. I'm glad you enjoyed your stay.
Have a nice day,
Cath

Casalinga On Diaz
Ryan F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan F

An absolute pleasure!

The most perfect position, very friendly owners and delicious breakfast. The accommodation has everything you could need. It was a fantastic stay and we will definitely be back for the best milkshakes around!

Casalinga On Diaz se terugvoer

Dear Ryan and family,

It was a pleasure having you, you are more than welcome. Thank you for the good review, I appreciate your kind words.
Casalinga on Diaz Greetings
Danie and Catherine

Casalinga On Diaz
Elise M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise M

Great.

Fabulous decor. Amazingly helpful staff. Beautiful views. Awesome communal area for dining or taking in the view with a drink. If you want to stay in J Bay in affordable luxury, this is the place!

Casalinga On Diaz se terugvoer

Dear Elise and family,

Thank you for the amazing feedback and compliments. You and your family were a pleasure to have and are always welcome again.

Casalinga On Diaz
Mariska J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J

Perfekte wegbreek na die kus.

Mooi modern en skoon.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Hi Mariska, dankie vir jou terugvoering. Ek het nou onlangs die dubbelbed met 2 enkelbeddens vervang omdat ek 'n groot aanvraag gehad het van gaste wat nie 'n bed wil deel nie. Ek het die bewoording verander op die stelsel om te verduidelik wat is in die kamer beskikbaar maar het gesukkel om die foto te vervang. Jammer ons was nie hier die naweek nie, anders kon ons julle geskuif het na 'n ander kamer toe of 2 kamers gegee het om julle 4 te akkommodeer. Ek het gesien jy het die spesifieke kamer 3 bespreek en het aangeneem julle is 4 mense wat elkeen julle eie bed wil he die dat jy daardie spesifike kamer gekies het. Hoop om julle weer te sien.
Groete. Catherine en Danie

Casalinga On Diaz
Marié D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié D

Heerlik daar gebly !

Baie mooi see-uitsig. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Alles is daar wat mens nodig het. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Bertus S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

Baie gerieflike kamers.

Besonderse uitsig oor die strand en die kamer is mooi netjies en goed toegerus.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Casalinga Groete

Casalinga On Diaz
Xander B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xander B

Baie baie lekker en ons het baie ontspanne gevoel, diens was wonderlik.

Die kamer is wonderful en het 'n mooi uitkyk na die see, mense is baie vriendlik en behulpsaam.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Baie dankie waardeer julle goeie terugvoer.

Lekker dag.

Catherine en Danie
Casalinga on Diaz

Casalinga On Diaz
Jacqueline A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline A

Hosts were very welcoming and friendly.

Room a little tight that we had for 4 people but made the most of it as it was only for sleeping over. The pic i saw when making the booking was a double bed and i think a 3/4 bed instead got 2 single beds and a double bunk which is slightly akward if you all adults.

Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet T

Skoon, modern en pragtige uitsig.

Hulle het aan alles gedink. Daar is selfs 'n skoon, gemeenskaplike kombuis wat mens mag gebruik.

Tiaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan P

Netjies en skoon, waarde vir geld.

Perfek geleë, naby aan die see, klerewinkels en restaurante.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Hi Tiaan en vriend

Baie dankie vir die goeie terug voering. Dit was n plesier om julle hier te he. Alle voorspeod, bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Danie en Catherine

Casalinga On Diaz
Andrew J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J

Pragtige, skoon plek, mooi uitsig en die gasheer baie vriendelik. Ek wil graag terug gaan vir nog 'n naweek.

Wanneer is die kamer weer beskikbaar? Ek wil weer vir 'n naweek bespreek.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Laat weet wanneer julle weer wil kom kuier dan kyk ons vir beskikbaarheid.
Julle is enige tyd welkom.
Danie en Catherine.

Casalinga On Diaz
Phumelele S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumelele S

Beautiful.

The owners were very welcoming and accommodative. They offered more that we expected. You cant ask for more if you need a place next to the sea. The place exactly what we I saw on photos.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Thank you, you are welcome to visit again any time.
Danie and Danie.

Casalinga On Diaz
Chantel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel S

Gesellig.

Baie netjies en ruim. Catherine het ons baie welkom laat voel.

Melanie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Fantasties! Baie vriendelike diens.

Beste ligging ooit, stapafstand van strand, winkels en restaurante. Pragtige verblyf, die vriendelikste diens, sal vir seker weer kom.

Casalinga On Diaz se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer, dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom.

Lekker dag.

Catherine en Danie

Casalinga On Diaz
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1746864d5621d07ba4f6fdc9ec7f24b44e02d9dde7456c7d5ac1d20d4120944ba93b0893336b2d0652c8b5247e414a9b0a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 44 Diaz Road Jeffreys Bay 1330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055809221903 24.923188993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang