Casalinga On Diaz
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Catherine En
Danie
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marianca E - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
Mhairi N - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely stay at beachfront house!
Casalinga On Diaz se terugvoer
Hi Mhairi,
Thank you for your good review. It was a pleasure having you at the guest house. I'm glad you enjoyed your stay.
Have a nice day,
Cath
Ryan F - Feb 2024
Algehele gradering
An absolute pleasure!
Casalinga On Diaz se terugvoer
Dear Ryan and family,
It was a pleasure having you, you are more than welcome. Thank you for the good review, I appreciate your kind words.
Casalinga on Diaz Greetings
Danie and Catherine
Elise M - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Dear Elise and family,
Thank you for the amazing feedback and compliments. You and your family were a pleasure to have and are always welcome again.
Mariska J - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek na die kus.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Hi Mariska, dankie vir jou terugvoering. Ek het nou onlangs die dubbelbed met 2 enkelbeddens vervang omdat ek 'n groot aanvraag gehad het van gaste wat nie 'n bed wil deel nie. Ek het die bewoording verander op die stelsel om te verduidelik wat is in die kamer beskikbaar maar het gesukkel om die foto te vervang. Jammer ons was nie hier die naweek nie, anders kon ons julle geskuif het na 'n ander kamer toe of 2 kamers gegee het om julle 4 te akkommodeer. Ek het gesien jy het die spesifieke kamer 3 bespreek en het aangeneem julle is 4 mense wat elkeen julle eie bed wil he die dat jy daardie spesifike kamer gekies het. Hoop om julle weer te sien.
Groete. Catherine en Danie
Marié D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik daar gebly !
Bertus S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike kamers.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Casalinga Groete
Xander B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker en ons het baie ontspanne gevoel, diens was wonderlik.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Baie dankie waardeer julle goeie terugvoer.
Lekker dag.
Catherine en Danie
Casalinga on Diaz
Jacqueline A - Apr 2023
Algehele gradering
Hosts were very welcoming and friendly.
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, modern en pragtige uitsig.
Tiaan P - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, waarde vir geld.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Hi Tiaan en vriend
Baie dankie vir die goeie terug voering. Dit was n plesier om julle hier te he. Alle voorspeod, bly julle het dit geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Danie en Catherine
Andrew J - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek, mooi uitsig en die gasheer baie vriendelik. Ek wil graag terug gaan vir nog 'n naweek.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Laat weet wanneer julle weer wil kom kuier dan kyk ons vir beskikbaarheid.
Julle is enige tyd welkom.
Danie en Catherine.
Phumelele S - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Thank you, you are welcome to visit again any time.
Danie and Danie.
Chantel S - Aug 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Melanie L - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties! Baie vriendelike diens.
Casalinga On Diaz se terugvoer
Baie dankie vir julle goeie terugvoer, dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom.
Lekker dag.
Catherine en Danie
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang