Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casalinga On Diaz

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marianca E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mhairi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely stay at beachfront house! My partner and I had a lovely stay at Casalinga on Diaz. The hosts were very welcoming and accommodating, and kindly arranged an early check-in and late check-out for us, which was much appreciated. The house is in a great spot, a stone’s throw away from the beach - perfect for those looking to surf too, as it’s very close to surf schools and rental shops. Thanks for having us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Hi Mhairi, Thank you for your good review. It was a pleasure having you at the guest house. I'm glad you enjoyed your stay. Have a nice day, Cath

Ryan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

An absolute pleasure! The most perfect position, very friendly owners and delicious breakfast. The accommodation has everything you could need. It was a fantastic stay and we will definitely be back for the best milkshakes around!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Dear Ryan and family, It was a pleasure having you, you are more than welcome. Thank you for the good review, I appreciate your kind words. Casalinga on Diaz Greetings Danie and Catherine

Elise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great. Fabulous decor. Amazingly helpful staff. Beautiful views. Awesome communal area for dining or taking in the view with a drink. If you want to stay in J Bay in affordable luxury, this is the place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Dear Elise and family, Thank you for the amazing feedback and compliments. You and your family were a pleasure to have and are always welcome again.

Mariska J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Perfekte wegbreek na die kus. Mooi modern en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Hi Mariska, dankie vir jou terugvoering. Ek het nou onlangs die dubbelbed met 2 enkelbeddens vervang omdat ek 'n groot aanvraag gehad het van gaste wat nie 'n bed wil deel nie. Ek het die bewoording verander op die stelsel om te verduidelik wat is in die kamer beskikbaar maar het gesukkel om die foto te vervang. Jammer ons was nie hier die naweek nie, anders kon ons julle geskuif het na 'n ander kamer toe of 2 kamers gegee het om julle 4 te akkommodeer. Ek het gesien jy het die spesifieke kamer 3 bespreek en het aangeneem julle is 4 mense wat elkeen julle eie bed wil he die dat jy daardie spesifike kamer gekies het. Hoop om julle weer te sien. Groete. Catherine en Danie

Marié D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik daar gebly ! Baie mooi see-uitsig. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Alles is daar wat mens nodig het. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus S
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike kamers. Besonderse uitsig oor die strand en die kamer is mooi netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Casalinga Groete

Xander B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie baie lekker en ons het baie ontspanne gevoel, diens was wonderlik. Die kamer is wonderful en het 'n mooi uitkyk na die see, mense is baie vriendlik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Catherine En Danie
Casalinga On Diaz
Baie dankie waardeer julle goeie terugvoer. Lekker dag. Catherine en Danie Casalinga on Diaz

Jacqueline A
1 nag
3.8
Apr 2023

Hosts were very welcoming and friendly. Room a little tight that we had for 4 people but made the most of it as it was only for sleeping over. The pic i saw when making the booking was a double bed and i think a 3/4 bed instead got 2 single beds and a double bunk which is slightly akward if you all adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Janet T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Skoon, modern en pragtige uitsig. Hulle het aan alles gedink. Daar is selfs 'n skoon, gemeenskaplike kombuis wat mens mag gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Catherine En
Danie

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-straat 44, Jeffreysbaai, 1330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1746864d5621d07ba4f6fdc9ec7f24b44e02d9dde7456c7d5ac1d20d4120944ba93b0893336b2d0652c8b5247e414a9b0a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 44 Diaz Road Jeffreys Bay 1330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.055809221903 24.923188993254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang