Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CasaMere Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 151 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker verblyf. Vriendelike personeel en gemaklike kamer. Baie lekker gebly. Kamer gemaklik en tuin pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Ons is verheug dat julle baie lekker gebly het. Ons sal julle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer. Kom gerus weer. CasaMere span

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Besonder lekker. Dit was baie lekker, sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Pieter. Ons is bly dat dit vir julle lekker was en sien daarna uit om julle weer as ons verheugde gaste te ontvang. Groete CasaMere span

Michelle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absolutely lovely stay at CaseMere! Thank you! Absolutely lovely stay at CaseMere! Units are perfect and have everything that you need, including an amazing view of Vanderkloof Dam. Our host was also wonderful! Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Good day Michelle Thank you and much appreciation for your review. We are pleased to know that you had a lovely stay. At CasaMere Guest House, we do strive to accommodate as we advertise... experience elegance at its finest. Regards, CasaMere team.

Elizna L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, mooi en luuks. CasaMere het ons verwagtinge oortref! Ons eenheid was gerieflik en ongelooflik mooi en luuks. Dit was silwer skoon en meer as genoeg spasie vir 4 van ons en vierbeen kind. Die stoep met die uitsig oor die dam was die hoogtepunt. Ek kan CasaMere aan enige iemand aanbeveel en ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Elizna Dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te weet dat julle 'n wonderlike ervaring gehad het en dat julle verwagtinge oortref is. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang. Groete CasaMere span.

Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig! Baie vriendelik ontvang! Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Mariska Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat jy en jou metgesel die rustigheid van ons gastehuis en omgewing ervaar het. Ons waardeer jou resensie en vertrou dat ons julle weer sal akkommodeer in die toekoms. Groete CasaMere span.

James K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ideal PE or Cape Town to Gauteng stop over. Great stopover on the PE to Gauteng route. The view is great. The room is spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag James Dankie vir jou resensie. Voorspoed vir 2025. Groete CasaMere span.

Sandra W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5 ster verblyf! Ongelooflike rustigheid en bekoring van die dam. Uitstekende gasvrou wat werklik omgee en moeite doen. Dankie dat my wolkinders net so welkom soos ons was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag. Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle tevrede was met die eenheid. Ons vetrou dat ons julle weer in die toekoms sal akkommodeer. Voorspoedige 2025 van die CasaMere span.

Anso V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike verblyf en goed ingerig. Chalet was skoon, netjies en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Anso, dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te ontvang. Vertrou dat ons julle weer sal sien in 2025. Groete, CasaMere Span

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stunning. Dit is altyd lekker om hier oor te bly. Die plek is altyd skoon en netjies. Absoluut 10 ster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Goeie dag Etienne Ons is verheug om te weet dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te akkommodeer. Die CasaMere span

Elizabeth Maria W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons is vriendelik ontvang, al was ons vroeg. Alles wat jy nodig het! Heerlike verblyf met grasgroen tuin en mooi uitsig oor die dam en veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
CasaMere Guest House
Beste Elizabeth Dit is vir ons aangenaam om te weet dat julle besoek/verblyf heerlik was. Ons wil net die beste vir ons gaste hê. Kom gerus weer. Groete CasaMere span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gansiestraat 113, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb26049e815c835e05499f70739eb46f17cf62be5015fd8b1e2ba6fa15faa385e58632aef84360b616515153d40ac25343603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 113 Gansie Street Vanderkloof 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.997495 24.739179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang