CasaMere Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sakkie S - Aug 2024
Algehele gradering
Alles word gedoen om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak.
CasaMere Guest House se terugvoer
Beste Sakkie
Dit is vir ons goeie nuus om te weet dat die verblyf hier by CasaMere so aangenaam was vir jou en dat jy tevrede is. Dankie vir die positiewe terugvoer en ons sien daarna uit om jou weer as gas te ontvang. CasaMere-groete.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Elvira O - Jun 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel en weer gaan kuier!
CasaMere Guest House se terugvoer
Beste Elvira
Baie dankie dat julle CasaMere gekies het as verblyf. Dit was baie aangenaam om julle as gaste te ontvang en is bly dat die ondervinding hier vir julle aangenaam en positief was. Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te ontvang. Groete
Louise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie diens, gemaklike plek en ligging.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Louise
Ons is bly dat julle die akkommodasie gemaklik en aangenaam ondervind het. Ons streef daarna om ons gaste gemaklik en tuis te laat voel. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
CasaMere span
Ronnie G - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig/skoon en netjies.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie Ronnie! Gaste wat by ons oornag gebruik graag een van die restaurante in die dorp, of soos jy, braai hulle lekker op die gras en geniet die rustige natuur en mooi uitsig oor die dam. Hoop om jou gou weer te sien by CasaMere. Groete, CasaMere Span.
Adriaan E - Jan 2024
Algehele gradering
My halfpad blyplek en sal definitief weer daar bly.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Adriaan, baie dankie vir jou boodskap. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste sien ons verbeter en ons hou nie op. Ons hoop jy kry weer 'n aangename verrassing as jy kom kuier. Vriendelike groete!
Tersia W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en goed geleë.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeie dag Tersia
CasaMere Gastehuis is bly dat julle jul verblyf hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Dalene D - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker oornag verblyf. Pragtige uitsig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Beste Dalene
Ons is baie bly dat julle die akkommodasie hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, CasaMere span.
David D - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannende kalmte.
Kobus P - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan.
CasaMere Guest House se terugvoer
Beste Kobus
CasaMere is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
CasaMere span
Nelius D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Nelius, baie dankie vir jou terugvoering. CasaMere neig na 'n eko-vriendelike instansie en dus maak ons o.a. gebruik van gasgeysers in ons eenhede. Ongelukkig het die wind soms 'n invloed op gasgeysers. Ons vra omverskoning vir die ongerief en nooi jou uit om weer by ons tuis te gaan indien jy weer in hierdie rigting reis. Skakel ons asb. dadelik indien jy weer enige probleme ervaar en ons sal dit hanteer, dag of nag. Ons gaste is ons prioriteit! CasaMere
Mariza V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly.
CasaMere Guest House se terugvoer
Mariza,
It was a pleasure having you as our guests. We look forward to your next stay.
Anthony B - Des 2023
Algehele gradering
Lafenis in die Karoo.
CasaMere Guest House se terugvoer
Anthony
Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Ilse R - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Elmarie M - Des 2023
Algehele gradering
CasaMere Guest House is top verblyf!
Riaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die Vanderkloofdam en kamers netjies en skoon. Gawe ontvangs by aankoms.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Tiaan familie en vriende.
Dit was so groot plesier om julle te kon ontvang.
Dankie vir julle terugvoer en dit maak my werk in hierdie industrie sommer soveel beter en aangenamer.
Hoop ons sien mekaar weer een of ander tyd.
Van der Kloof bly 'n asemrowende stukkie in ons pragtige Suid Afrika.
Groete,
Chanien en Span
Anria S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeiedag Anri en familie,
Dit was vir ons heerlik om julle hier te verwelkom, en ons is so bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike Groete,
Die CasaMere Span.
Michelle A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitkyk. Als was goed.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar MIchelle,
Dankie dat julle ingeloer het. Ons weet verseker julle het die regte besluit geneem om hier te kom oornag en weet julle dra goeie herinneringe saam.
Hoop julle kom sommer gou-gou weer kuier. Hierdie is waarlik 'n prag stukkie en die mooiste hemelruim, natuur en gerief by CasaMere.
Groete van CasaMere en die span.
Barend K - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het 'n sewe dae "road trip" onderneem in die Vrystaat en Noord-Kaap. CasaMere was die beste blyplek. Pragtig en gerieflik en ons gasvrou was die beste. So lekker gesels. Ons kom beslis weer.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar Barend.
Dit maak ons harte bly om sulke goeie terugvoer van ons gaste te ontvang.
Die is vir ons net 'n plesier om julle met gasvryheid diep uit my hart te kon gemaklik maak.
En ja! ek stem saam 'n lekker bad bly maar lekker.
Hoop ons sien julle weer een of ander tyd.
Groete
Chanien en die span by CasaMere
Marie T - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, pragtige natuurskoon.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Marie.
Ons is so bly julle het dit geniet. Stukkie juweel verseker.
Bly julle het alles in orde gevind en kom kuier gerus weer - volgende keer maak ons dit nog beter vir julle
hele familie.
Groete
Chanien en die CasaMere Span.
Melissa R - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Melissa,
It was a pleasure to have you as one of our guests.
Look forward to many more.
Stay safe and enjoy the journey.
Regards
Chanien
Hendrik C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeie middag Coetzee familie,
Baie dankie vir die kuier by ons.
So jammer u het die eenhede met buite kombuis area gekry. Van ons gaste lief die buite area maar ons aanvaar dit
is nie vir almal nie.
Ongelukkig was die ander eenhede met binne kombuise reeds vol bespreek.
Goeie nuus daar is opgradering van eenhede wat binnekort plaasvind en dan sodoende sal voldoen aan al u behoeftes.
Hoop en vertrou u sal dit kom ervaar in die pragtige rustige area van van der Kloof.
Groete
Die CasaMere Span
Elsa J - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek as jy van rustigheid hou.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Elsa,
So bly julle het dit geniet. Ja daar is net nie 'n lekkerder plek as hier by CasaMere nie.
En was die melkweg nie asemrowend mooi gewees nie.
Selfs die maan het geglimlag vir 4 aande in 'n ry.
Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Groete
Die CasaMere Span
Udo B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie mooi nuwe kamers.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Udo & familie, ons is bly julle het die kuier geniet, en sien uit om julle weer terug te verwelkom. Hou CasaMere se info dop vir baie verwikkelinge om gaste se verblyf nog meer aangenaam te maak. Groete van die Span.
Luned L - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig, met 'n rustige atmosfeer.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Luned
Dankie vir u terugvoer. Ons hoop om u weer sommer binnekort te kan terug verwelkom.
Ja, van der Kloof is 'n klein stukkie paradys wat die mooiste maar mooiste sterre en melkweg het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Die CasaMere Span
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag gebly.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Susan en familie
Baie dankie vir die lekker terugvoer.
Ons probeer waarlik om die beste moontlike gasvryheid en diens menslik moontlik te kan lewer.
Sover dit die Wi-Fi aangaan kan ons net om verskoning vra maar met die beurtkrag is dit net 'n uitdaging.
Hoop volgende keer is alles sommer baie beter.
Ons sien uit om julle spoedig terug te verwelkom.
Groete vanuit die heerlike van der Kloof.
Albert V - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar Albert.
Ons is bly u het dit aangenaam gevind.
Kom maak gerus weer 'n draai.
Groete
CasaMere Span
Etienne V - Jul 2023
Algehele gradering
Stunning.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar Etienne
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
CasaMere Span
Tony H - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely furnished and more upmarket than we expected.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Mr Harding.
We thank you for the feedback and assure you that we strive to excellence, hospitality, and a visit of a life time
at CasaMere in the beautiful van der Kloof.
Hope to welcome you back in the near future.
Kind Regards
The CasaMere Team.
Estelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Ontspannend, mooi uitsig op 'n vol dam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Estelle,
Dit was vir ons meer as aangenaam om u te verwelkom.
Voorwaar lekker gaste dit is julle beslis.
Hoop om u weer in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Chanien en Span.
Paul E - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf langs die rivier.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeiedag Paul
Dit was heerlik om julle te kon verwelkom en ons glo julle het die naweek geniet.
Hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom.
Groete
CasaMere Span
Jo C - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon, netjies, vriendelik en 'n mooi uitsig oor die dam. Sal weer kom bly.
Lees meerCasaMere Guest House se terugvoer
Goeiedag Jo
Ons is bly dat julle dit aangenaam gevind het en gesels gerus volgende keer met ons om vroegtydig te kan reel vir lekker alternatiewe vir etes wat ons graag vooraf kan bespreek.
Glo ons sien julle sommer weer binnekort.
Groete
Die CasaMere Span
Jacques B - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gail V - Mei 2023
Algehele gradering
The location is far and the road taken from N1 very dangerous with the potholes. Besides that, the place is perfect.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Gail,
We thank you for your feedback - referring to the location I presume that you mean the area location.
It is a tender matter with the conditions of the roads in South Africa, but thankfully we still have a beautiful
country.
We wish you safe journeys as you go along.
Regards
CasaMere Team
Ane V - Des 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, rustig.
Frederik M - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Frederik, julle is awesome gaste en ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom. Mooi bly. Groete, Chanien en span
Hans K - Des 2023
Algehele gradering
A.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Hans
Thank you for staying with us.
CasaMere team
Sheldon V - Nov 2023
Algehele gradering
Nice views. Peaceful.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Sheldon
My sincere apologies about the WiFi, we did not receive notice that it was not working properly. Guests can always just give us a call if there are any problems, we will sort it out immediately. Thank you for taking the time to give us your valuable feedback and make room for improvement.
I can assure you that we strive to give you the best possible service.
Hope to see you again in the near future.
Kind regards
CasaMere Team
Sonja B - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, pragtige uitsig. Als wat mens nodig het.
Harry W - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic Vanderkloof views!
Lees meerCasaMere Guest House se terugvoer
Goeiedag Harry en gesin. Baie dankie vir u terugvoering en ons sien uit om u weer terug te verwelkom. Gesels gerus met ons volgende keer as ons veral oor 'n naweek vir u kan uithelp met iets lekkers om te eet. Daar is baie ander opsies en eet plekkies buiten die restaurante wat ons vir ons gaste kan aanbied. Groete, Chanien en span
Rene S - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Rene en gesin
Ons is bly julle het lekker geslaap en die kinders kon ook vrylik baljaar onder die koelte bome en die grasperk.
Voorwaar hier is dit salig en 'n stukkie paradys met die mooiste uitsig
Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Loer gerus vir interessante verwikkelinge wat gaan gebeur deur die loop van die jaar om julle volgende kuier nog beter te maak.
Groete
Die CasaMere Span
Suzette V - Des 2022
Algehele gradering
It's wow.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi there Suzette,
Thank you for your reply.
We value our guests and work on it everyday to make this little place on heaven to be more beautiful and breathtaking to our guests.
Hope to welcome you back in the near future.
Regards,
The team at CasaMere Guesthouse
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Verskriklik mooi.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Michelle,
Dankie vir die lekker terugvoer. Ons probeer ons uiterste bes om dit vir al ons gaste 'n onvergeetlike tyd te maak
en verseker die beste mens moontlike gasvryheid gerief en gemak te all tye.
Hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Voorspoed vir 2023
Die CasaMere Span
Gordon T - Nov 2022
Algehele gradering
Great stay if you're looking for adventure and family friendly time.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Gordon & Friends. We thank you for your review and value your feedback. You are most welcome at CasaMere and we assure you of our best possible hospitality, relaxation, comfort and efficient staff at all times possible. Just to let you know, the dam is overflowing and what a beautiful picture. You are welcome to follow us on Instagram to view some photos. We look forward to welcoming you back in the near future. Your CasaMere Host - Chanien.
Hennie D - Jun 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Hennie, familie, kinders en vriende.
Dankie vir julle kuier en dat julle dit geniet het by ons.
Ja, hierdie is waarlik 'n stukkie asemrowende area van ons land wat bitter min mense al beleef het, en daarom streef ons hard om dit te bewaar en te deel met almal wat hier wil kom kuier en die skoonheid geniet.
Ons hoop om julle sommer weer binnekort te sien en onthou om uit te kyk vir ons spesiale aanbiedinge.
Groete
Chanien en span by CasaMere.
Sharon B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Sharon
Julle is gawe mense, en ek weet nie hoe het jy dit oorleef met die padreis nie. So jammer ons kon nie sommer net nog bietjie langer gekuier het nie, maar ek glo ons sal julle weer binnekort sien. Kom geniet die heerlike winter maande met groot vure, snoesige komberse en lekker in die sonnetjie sit en kuier om 'n bottel wyn.
CasaMere bied hierdie winter heerlike spesiale aanbiedinge, so voorwaar die plek om weg te breek.
Dankie vir julle verwysing en terugvoer, weet ons plaas altyd ons gaste eerste en maak dit ons hoof prioriteit.
Groete
Chanien en Span
Jean S - Jan 2022
Algehele gradering
Great value for money.
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie geniet stil en rustig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Leon en vroulief.
Baie dankie vir julle kuier, dit maak ons harte bly dat mense so lekker tuis gaan hier by ons.
Ek glo verseker dat julle die rustigheid kon geniet.
Hoop julle maak sommer gou weer 'n draai hier om die heerlike genot van ons plekkie te kan kom geniet.
Groete
Chanien & Charna
Eliezabeth M - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, behulpsaam,.
Lees meerCasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Elizabeth
Baie dankie vir julle terugvoer, ons is so bly julle het dit geniet.
Kom gou weer terug hier gebeur nog baie meer wat julle sal verras.
Die dam loop nogsteeds oor, so die natuur is asemrowened mooi.
Liefde Groete
Chanien en CasaMere Span
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, pragtige uitsig, vriendelike diens!
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar Jacques,
Dankie vir julle terugvoer.
Ja waarlik hier kan jy ontspan, vars lug inasem, braai met lekker bosveld hout, luister na die kriekke, paddas en nie te praat van die vis arende nie. En natuurlik lekker slaap op ons heerlike luukse groot beddens, en goed versorgde kamers met alles wat jy mag nodig kry.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Die CasaMere Span
Martie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gasvry.
CasaMere Guest House se terugvoer
Helo Martie
Baie dankie vir julle kuier en die lekker gesels.
Dit maak ons dankbaar as ons gaste dit geniet by CasaMere en sommer net lekker batterye kan herlaai met
die gemak en goeie kwaliteit van ons kamers.
Die plus punt is natuurlik die pragtige tuin en rustige gemak en skoon lug tesame met die uitsig oor die dam.
Ons is daagliks aan die verbeter en daar is so baie wat gaan gebeur julle sal beslis weer moet kom kuier.
Alles wat mooi is en pas julleself mooi op.
Groete
CasaMere Span
Gavin R - Feb 2022
Algehele gradering
Was my second visit and it ticked all the boxes.
CasaMere Guest House se terugvoer
Beste Gavin,
Ons is baie bly jy kon lekker rustig kuier en die stilte met die dam uitsig geniet.
Hoop om jou sommer binnekort terug te verwelkom en jy sal verbaas wees om te sien wat
binnekort hier gaan gebeur. Ons werk hard om dit vir ons gaste net nog meer aangenaam te
maak met waarde vir geld in ons pragtige dorp.
Elana K - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik met beautiful uitsig oor die dam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Elana,
Dit was vir ons so lekker om julle te kon ontvang.
Julle is so welkom en ons sal julle graag wil terug verwelkom in die nabye toekoms.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooi bly.
Groete
Chanien & die CasaMere Span
Doris V - Feb 2022
Algehele gradering
CasaMere Guest house are very luxurious, neat and every thing you need.
Carollin N - Feb 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Carollin,
We thank you for your feedback and appreciate your remarks.
Kindly give us your surname to add you to our data basis.
Ons verseker u dat ons daagliks werk om te verbeter en ag dit baie hoog
dat ons gaste hierdie sal sien as 'n weer moet terugkom vakansie wegbreek in die mooie van der Kloof.
Hoop ons sien julle sommer binnekort.
Groete Chanien vir CasaMere
Marlene G - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike oornag plek.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Henk
Dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom.
Ja, voorwaar die rustigheid, skoon lug en tyd om te ontspan is verseker nodig om batterye te kan herlaai.
Baie dankie vir u terugvoer en wees verseker ons streef om dit net elke dag te verbeter.
Hoop julle kom spoedig weer kuier want julle sal aangenaam verras wees om al die nuwe verwikkelinge te sien.
Groete
Die CasaMere Span
André V - Jan 2022
Algehele gradering
Aagename verblyf.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal die boodskap aan die Kaptein so oordra.
Hoop ons sien u gou weer met nog meer aangename verrassings en lekker bly dae.
U het ook nou super ster status bekom by CasaMere.
Maria C - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het gereis vanaf Pretoria na Augrabies, Vanderkloofdam en Gariepdam. Heerlik gebly by CasaMere Gastehuis.
CasaMere Guest House se terugvoer
Dit was vir ons aangenaam om julle te ontvang.
En soos genoem is hierdie absoluut 'n sprokies wereld.
Ons streef om ons gaste se kuier onvergeetlik te maak, en verseker u van nog baie meer bederf
oomblikke wat wag met u volgende besoek.
Sien uit om u terug te verwelkom.
Gary V - Jan 2022
Algehele gradering
Great location in great little town.
CasaMere Guest House se terugvoer
We thank you for your feedback and assure you of an even better and improved environment awaiting
you on your next visit.
Safe travel and a prosperous 2022
Tanja V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie beïndruk!
CasaMere Guest House se terugvoer
Hallo Tanja,
Dit was vir ons aangenaam om julle te verwelkom en ons sien uit na 'n nog beter en lekkerder volgende kuier. Die dam loop nogsteeds oor wat hierdie 'n paradys maak.
Sien weer.
Groete
CasaMere Span
Frederik M - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Frederik,
Julle is awesome gaste en ons hoop om sommer spoedig weer op te vang en lekker te kuier.
Dankie vir julle ondersteuning en ons kyk uit vir julle.
Groete
Die CasaMere Span
Herman J V - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlike oorbly-ervaring in 'n pragtige omgewing!
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi daar Herman,
Dit is vir ons so lekker om te kan hoor ons gaste het lekker gekuier.
Veral in die winter glo ons dit was nogsteeds vir julle meer as lekker.
Dankie vir die terugvoer ons hoop om julle sommer gou weer te kan terug verwelkom.
Groete
Die CasaMere Span.
Jaclyn T - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Jaclyn en familie,
Julle is ons super ekstra nice gaste, en het deel van die familie geword.
Ja met die langpad is dit nogals nodig dat mens weet jy kan heerlik kom ontspan en selfs met die
beurtkrag probeer ons om dit vir ons gaste geriefliker te maak met die generator en ons sisteme wat nou
op gas werk.
Ons sien julle hopelik binnekort weer.
Groete Chanien en die span.
Talita V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Talita
Dit is lekker om van julle te hoor, dankie vir die terugvoer. Ons streef om dit vir ons gaste net die beste te maak.
Ons sou graag die pad sommer self aandurf en begin regmaak maar ongelukkig is ons hande gebind. Daar is darem sprake dat herstel werk binnerkort begin.
So ons sal ons gaste op hoogte hou.
Sal lekker wees om julle terug te verwelkom om ons stukkie hemel op aarde te kom deel.
Mooi bly.
Jandre V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Jandre en gesin.
Sjoe wat kan ons se!! Ons probeer sover as moontlik maar help, maar soos dit ook met beurtkrag gaan is ons hande
afgekap.
Ons glo julle het ten minste die skoonheid, sterre en die lekker omgewing terdee geniet en hoop om julle weer in
die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Die CasaMere Span
Christo G - Des 2022
Algehele gradering
Plek is netjies en het 'n mooi uitsig. Mense is ook baie vriendelik en behulpsaam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Christo, dankie vir u terugvoering. Verwelkom u graag weer terug in die toekoms. Groete. Die CasaMere Span
Esme L - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, baie netjies.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello Esme,
Dankie vir julle kuier en ons is bly julle het dit geniet.
Weet verseker dat on sekuriteit baie goed is, aangesien ons CCTV kameras orals op die perseel het asook buurtwag wat die p[erseel en dorp monitor. Van Der Kloof het slegs een ingang wat gemonitor word d.m.v. kameras.
Ons inbraak en diestal en veiligheid is op 'n 2% wat vir jou sekerlik genoegsame bewys is dat dit nog veilig en gerieflik is hierdie kant.
Hoop om julle sommer weer binnekort terug te verwelkom.
Groete,
CasaMere Gastehuis.
Eddie D - Okt 2022
Algehele gradering
Tranquil surroundings.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Eddie, thank you for your feedback. We trust that you enjoyed your stay at CasaMere and look forward to welcoming you back in the future. Warm hospitality regards. CasaMere Team
Sicco P - Des 2022
Algehele gradering
We enjoyed our brief stay thanks to the wonderful service from the owners in helping us arrive safely.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Sicco,
So sorry to hear about your horror trip. I am sure once you arrived at CasaMere you could relax and enjoy the beautiful tranquil area.
We surely work hard to ensure that our hospitality, cleanliness, comfort and relaxing environment make this a time to remember and look forward to you visiting us again.
Please feel free to call us beforehand to find out possible ways and means like road conditions etc. that we might be aware of or any valuable information to ensure you have a better trip.
Hope to welcome you back shortly.
Regards,
The Team at CasaMere
Jeanne D - Jul 2022
Algehele gradering
CasaMere at the Vanderkloof dam.
Lees meerCasaMere Guest House se terugvoer
Good day Jeanne,
We thank you for bring these valid points to our attention and would assure you we will work on trying to better
the cold environment with as much as we possibly can.
We are upgrading these rooms in due course and invite you to watch this space for a picture perfect place.
Hope to see you in the near future for even a better experience.
Kind Regards
Charna & Team
Heidie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, vriendelike ontvangs, rustige omgewing en lieflike uitsig oor die dam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hello H S
Dankie vir u terugvoer.
Ons glo aan gerief en gemak, so al is u 'n enkellopende gas by ons verdien u nogsteeds die gemak van 'n lekker dubbel bed.
Ons het wel 'n generator en probeer te alle tye om dit vir die gerief van ons gaste aan te skakel vir sekere tye van die dag en nag.
Ons kyk na die son panele vir die toekoms, maar wil net noem dat soms is dit heerlik om net in die donker te sit en die mooi sterre prag met die melkweg te kan sit en aanskou tesame met die rustigheid van die natuur.
Hoop om u sommer weer terug te verwelkom en as u graag 'n eenheid met 'n enkel bed wil he, bespreek vroegtydig om terleurstelling te voorkom. Dit is baie gewild onder ons besigheids mense.
Groete
Die CasaMere Span
Ivan C - Jul 2022
Algehele gradering
A good comfortable option if you passing through Vanderkloof, but not if you plan to stay a few days.
CasaMere Guest House se terugvoer
Good day Ivan and friends,
Thank you for your stay even though it was just one night.
We will surely pay attention to equip the room with extras as guests request.
We did however with check-in mentioned that if you needed anything to let us know, so we would have gladly opened our dining room for your group of six guests to make it more comfortable.
Being winter at the moment we do understand that guests spend more time indoors whereas with summer times our guests just want to be outdoors, especially with this beautiful garden, braai facilities and overlooking the
dam.
Hope to see you in the future.
Warm Greetings
CasaMere Team
Ernst L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
CasaMere Guest House se terugvoer
Helo Ernst en Vroulief,
Dankie vir julle vinnige kuier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Wees verseker hierdie is 'n klein stukkie hemel op aarde. Ons hier by CasaMere gaan werklik uit ons pad
om seker te maak dat gaste gemaklik en rustig die omgewing by ons uitstaande gemak en gerief van ons kamers wat op die pragtige tuin en die dam uitkyk kan ervaar.
Groete
Die CasaMere Span
Reyna D - Des 2022
Algehele gradering
Lovely place but quite bad roads to get there.
CasaMere Guest House se terugvoer
Hi Reyna,
Thank you for bringing the points to our attention.
This is nature at its best and even though we have these spiders by the way they are harmless. Remember to just check for the insect spray in your unit with your next visit.
Regarding the bed, should you prefer a more firm mattress kindly arrange with our housekeeping team we will gladly assist in your request.
Hope that besides this you enjoyed the beautiful area and tranquility the area offers.
Regards,
The CasaMere Team.
Mark M - Jan 2022
Algehele gradering
Ligging en uitsig is great. Kamers ongelukkig bied minimum privaatheid. Ander gaste se gesprek duidelik hoorbaar.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeie dag Mark,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons neem kennis van u aanmerkings en wil u verseker dat ons streef dat gaste te alle tye hulle kuier moet geniet. Jammer dat ons nie vooraf kennisgewing ontvang het dat u graag privaat wil wees nie anders kon ons verseker vir u 'n ander eenheid aangebied het.
Hiermee sal ons graag wil verbeter en aan u behoeftes voldoen.
Laat weet gerus as u weer wil kom kuier sodat ons u kan opgradeer na een van ons ekslusiewe eenhede om dit vir u aangenaam te maak. Groete CasaMere Span
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Wilna G - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met uitsig op die dam.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer Wilna. Kom kuier gerus weer en kom span uit.
Hou ons lieflike gastehuis dop vir baie nuwe verwikkelinge.
Groete
Chanien en die CasaMere span.
Annarien O - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Flo S - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Ria V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Skoon en pragtig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie Ria!
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Die CasaMere Span
Inge V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, sielsrus en pragtige uitsig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie dat julle kom kuier het by CasaMere! Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Puik uitsig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Madelein P - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning uitsig!
CasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie Madelein! Sien uit daarna om julle gou weer te sien!
Die CasaMere Span
Marinda C - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese plek.
May-mari V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang, en het alles gehad wat ons nodig het!
Ben V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Danie H - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik, stil en pragtige uitsig.
Deon R - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, rustige omgewing, mooi uitsig.
CasaMere Guest House se terugvoer
Geagte Deon,
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Ons het aandag geskenk daaraan en seker gemaak al die eenhede het alles wat nodig is vir die gerief van ons gaste.
Hoop ons sien u gou weer om die glase te klink.
Groete,
CasaMere Gastehuis Span
Martin B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Hein V - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam. WiFi puik.
Ria V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly.
Talita L - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, alles is baie mooi en netjies.
Sonia S - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Lees meerCasaMere Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier! Hoop om julle gou weer te sien, en hierdie keer vir n bietjie langer hoor!
Johann B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek, goeie diens. Sal ons binnekort weer sien.
Matthys De Villiers G - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful view - great location.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend, sal weer daar bly.
Ilse B - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig.
Machtild V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Jeannette M - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant.
CasaMere Guest House se terugvoer
Thank you so much for your rating, we appreciate it!
Our Reception is open 08H00-17H00 on weekdays to receive keys.
After hours, public holidays and weekends, we are a phone call away.
We have CCTV Surveillance on the premises and are aware of when our guests arrive/leave.
Leaving the room key in the room when departing is 100%. One of our staff will collect it promptly.
Vanderkloof is also such a safe little town where all the neighbour's look out for each other.
See you again very soon!
Cecilia D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik. Ons sal weer oorbly wanneer ons wil oornag in van der Kloof.
Abe B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring. Toerusting uitstekend.
Anel C - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige vakansiebestemming.
CasaMere Guest House se terugvoer
Dankie Anel! Kom kuier gou weer vir ons! Was lekker om julle te ontmoet!
Amy W - Mei 2021
Algehele gradering
Geen elektrisiteit 11-6.
CasaMere Guest House se terugvoer
Goeie dag Amy. Dankie vir jou terugvoer.
Eskom krag was aan vanaf 15H00-23H00.
Om die generator aan te sit vanaf 23H00 die aand tot 06H00 die oggend is baie steurend vir gastehuis besoekers, veral omdat hulle juis die natuur om hulle wil beleef en meestal slaap in daardie tydgleuf, veral in die winter.
Henda H - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en stil.
Natalie G - Sep 2021
Algehele gradering
Great location and view. Neat and clean room. Staff very friendly and helpful.
Jasper V - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die dam.
Daniel H - Des 2020
Algehele gradering
Excellent.
Werner S - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustige breek op pad Kaap toe.
Laura M - Des 2020
Algehele gradering
Very clean and comfortable. Highly recommended.
Nico J - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Sonika C - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en baie netjies!
Regardt V - Des 2020
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Johan D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Hennie S E - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Marlene G - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie oornag stop
Anza O - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige skoon en netjies plek en baie vriendelike mense. Het sommer tuis gevoel.
Bronwynne M - Sep 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras!!
Kobus V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap. Goeie diens. Baie dankie.
Adri D - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met 'n pragtige uitsig.
Marietjie T - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, met vriendelike diens.
Ryk V - Okt 2020
Algehele gradering
Aangenaam
Sanette R - Sep 2020
Algehele gradering
Besonder mooi uitsig oor dam en omgewing - vriendelike & behulpsame diens
Ronel R - Des 2020
Algehele gradering
I fell in love with Vanderkloof.
Avril V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Wilhelm B - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik oorgebly.
Kobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker plekkie met mooi uitsig op dam.
Wilmie N - Feb 2020
Algehele gradering
Very relaxed, clean units. Had a superb stay!
Carelieze V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Richard C - Des 2019
Algehele gradering
Excellent facilities, friendly staff.
Lees meerMaderi V - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike, skoon en gemaklike verblyf.
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Comfortable, great views and convenient outside area.
Pieter R - Nov 2019
Algehele gradering
Aangename verblyfervaring gewees. Ek wens ek kon langer gebly het.
Riaan S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Skoon en netjies.
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gansiestraat 113, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang