Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casaplanca

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nader aan die see kan mens nie bly nie. 1ste klas! Ons het 3 nagte gebly en dit was te kort. Die huis is perfek geleë en ons het baie lekker gekuier. Die huis was netjies en skoon met als wat mens nodig het. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing. Very nice. Just need to remove spiders on the top floor roof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik ontspannend. Heerlike verblyf en asemrowende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wonderlike naweek! Om so naby die see te kon bly was fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sally Ann H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Beautiful views, comfortable beds and a wonderful atmosphere. Beautiful place to stay. Seemed larger in the photos but still was luscious and homely with everything we needed. Customer service was efficient and dealt with everything perfectly. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shereen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Great location, wonderful sea views, and the house was clean and tidy. Great location, wonderful views. If one of the rooms could have 2 single beds, it would cater better for families. An inside shower would be great. The gas bottle was missing a key, and there was no indication of its location. We were unaware of the dirt road, and maybe it could be highlighted more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Perfekte wegbreek na 'n weggesteekte juweel. Pragtigste klein plekkie in een van die mooiste liggings - onvergeetlik! Perfek vir 'n paartjie of klein familie. Vier volwassenes mag dalk beknop voel (net een badkamer en geen stort) en sal dit beslis nie aanbeveel vir ses volwassenes nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Ongelooflike uitsig en atmosfeer. Het die verblyf baie geniet. Die huisie self is baie basies, en is duidelik al redelik baie gebruik, maar toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig hê. En alles werk. Alles was ook redelik skoon en netjies, van die linne, tot die kombuisware. Die ligging is wat die plekkie so spesiaal maak. Sal vir seker weer hier bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anita E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Heerlike uitsig van see en rotse. Pragtige ligging en huis, reg langs die see, maar bietjie ver van alles, en grondpad redelik rof.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanli D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Jy betaal vir 'n view. Ongelukkig nie soos op die webtuiste nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 18, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887841b46e3ff7a89d46814b164fabe496f897294bc1fb8c1e550cbd19c75073d1fdc4dde84612a59ca1dd3c926927dff240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 18 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073180144118 24.226424605355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang