Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casaplanca

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 163

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Casaplanca
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Barry S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Nader aan die see kan mens nie bly nie. 1ste klas!

Ons het 3 nagte gebly en dit was te kort. Die huis is perfek geleë en ons het baie lekker gekuier. Die huis was netjies en skoon met als wat mens nodig het. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Quintin M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin M

Relaxing.

Very nice. Just need to remove spiders on the top floor roof.

Johann G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Ongelooflik ontspannend.

Heerlike verblyf en asemrowende uitsig oor die see.

Cecile W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile W

Wonderlike naweek! Om so naby die see te kon bly was fantasties.

Ons het baie lekker gebly.

Sally Ann H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sally Ann H

Beautiful views, comfortable beds and a wonderful atmosphere.

Beautiful place to stay. Seemed larger in the photos but still was luscious and homely with everything we needed. Customer service was efficient and dealt with everything perfectly. Thank you!

Shereen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shereen B

Great location, wonderful sea views, and the house was clean and tidy.

Great location, wonderful views. If one of the rooms could have 2 single beds, it would cater better for families. An inside shower would be great. The gas bottle was missing a key, and there was no indication of its location. We were unaware of the dirt road, and maybe it could be highlighted more.

Kobus N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus N

Perfekte wegbreek na 'n weggesteekte juweel.

Pragtigste klein plekkie in een van die mooiste liggings - onvergeetlik! Perfek vir 'n paartjie of klein familie. Vier volwassenes mag dalk beknop voel (net een badkamer en geen stort) en sal dit beslis nie aanbeveel vir ses volwassenes nie.

Johan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Ongelooflike uitsig en atmosfeer.

Het die verblyf baie geniet. Die huisie self is baie basies, en is duidelik al redelik baie gebruik, maar toegerus met alles wat jy moontlik sal nodig hê. En alles werk. Alles was ook redelik skoon en netjies, van die linne, tot die kombuisware. Die ligging is wat die plekkie so spesiaal maak. Sal vir seker weer hier bespreek.

Anita E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita E

Heerlike uitsig van see en rotse.

Pragtige ligging en huis, reg langs die see, maar bietjie ver van alles, en grondpad redelik rof.

Hanli D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Hanli D

Jy betaal vir 'n view.

Ongelukkig nie soos op die webtuiste nie.

Anita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Absoluut die moeite werd om tyd by Casaplanca te spandeer.

Was bo verwagting mooi en lekker! Dit was so 'n lekker plek om oor te slaap. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die eenheid is baie goed toegerus met alles wat 'n mens mag nodig kry. Om op die stoep te sit en uit te kyk en die see te geniet was 'n hoogtepunt. Sal beslis Casaplanca aanbeveel en sal baie graag weer daar tyd wil spandeer, dalk net langer volgende keer, kon nie genoeg kry van die plekkie. Baie dankie.

Sonja P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja P

Eersterivierstrand is pragtig met berg en bos aan een kant en die see aan die ander kant. Baie rustig met min mense.

Daar word versoek dat jy jou eie handdoeke, skottelgoedseep, swartsakke en toiletpapier moet voorsien. Sou dit graag wou ingesluit sien by prys. Ons het alles saamgery en toe was daar reeds in huis. Hulle moet dalk net dit aanbeveel vir langer verblyftydperke. Daar is 'n vol DStv-pakket, maar dit was aan en af oor die naweek. Die WiFi het net vir 3 van die 4 dae gewerk. Ongelukkig het iemand die skoon yskas toegemaak en afgeskakel - ons kon dit eers op die 2de dag gebruik aangesien dit vreeslik sleg geruik het as gevolg van die die toestaan.

Johann G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Baie lekker.

Foto's op webtuiste bietjie misleidend, blyplek heelwat kleiner, dink nie ses gaste gaan genoeg slaapspasie hê nie, dink dit sal vir maksimum vier gaste aanbeveel.

Herholdt J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herholdt J

Eerste klas by Eersterivierstrand.

Die huis is reg bo die rotse met see-uitsigte vanuit al die vertrekke. Goed toegeruste huis. Net een badkamer en 'n buitestort. Lieflike see-ervaring. Die gedruis van die see het die kinders laat vas slaap, deurnag. Regtig 'n prentjie plek.

Willemien G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willemien G

Dit was 'n heerlike wegbreek alhoewel miskien te duur vir wat dit bied.

Ouer persone wat nie werklik fiks is nie sal nie by die strand kan uitkom nie, 'n mens moet redelik ver stap en daar is heelwat op-en afdraande. Ons het die WiFi-kode gekry, maar geen internettoegang gehad nie. Alhoewel ons vroeg daar was, het reeds half twee ingegaan, was die wasgoed op die draad nog nat en ek het dit self eers die middag laat opgevou en gebêre. Die skoonmaker het ook reeds die dag met ons vertrek om 8:00 geklop om te hoor wanneer ons vertrek ten spyte daarvan dat ons aan die dame wat die plek uitverhuur genoem het dat ons eers 10:00 sou uitgaan. Die mikrogolf het uitgebrand nog voor ons hom kon gebruik. Een van die twee sonstoele was stukkend, die enigste staanlamp was stukkend, die feesliggies het nie batterye in gehad nie en die glas vir tandeborsels was vuil.

Theo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Theo B

Teleurstellend. Foto's baie misleidend.

Tariewe te hoog vir wat jy kry: boonste deel van huis onbewoonbaar warm, deure na dek kan nie oopmaak soos op foto's, trappe na en van dek gebreek en reling los, bourommel onder huis broeiplek vir slange ens, uitsig belemmer deur bosse, buurman se groen skadunet en satellietskottels. Huis kort definitief onderhoud.

Nelia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia L

Netjies met 'n pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly. Baie netjies en die uitsig is pragtig. Let wel dat daar nie 'n reëling op die dek is nie, en dus nie gepas vir klein kindertjies is nie. Ook dat die derde slaapkamer 'n solder is en dat ekstra skoonmaakkostes gehef mag word. Andersins is dit 'n wonderlike blyplek.

Carina B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina B

Beautiful setting.

Beautiful setting, despite bad weather.

Paul M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Asemrowende uitsig.

Lekker huisie, met genoeg plek vir 6. Pas net op met kleiner kinders want die sondek het nie relings nie.

Charmaine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Amazing view!

The space and facilities was a bit of a dissapointment. However, the view just made up for everything!

Magdaleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Pragtige, snoesige huis met die lieflikste uitsig ooit!

Die huis se uitsig het alle verwagtinge oortref. Ons kon die see in die sitkamer ruik! Die huis is goed toegerus en was mooi skoon. Ons het baie lekker gebly.

Helga D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Rustige pragtige plek.

Netheid 100%. Ligging kan nie vir beter vra nie.

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eestrivierweg 18, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887841b46e3ff7a89d46814b164fabe496f897294bc1fb8c1e550cbd19c75073d1fdc4dde84612a59ca1dd3c926927dff240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 18 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073180144118 24.226424605355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang