Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa'Roma

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Casa'Roma bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Garsfontein, Pretoria en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat oornagverblyf soek.

Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Daar is 'n enkelbed beskikbaar in die eenheid asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Verder is daar 'n lessenaar en 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n waaier vir die somer en 'n verwarmer en elektriese kombers vir die winter asook 'n strykyster en strykplank. Vir gaste wat langer as 7 dae bly, is 'n skoonmaakdiens een keer per week ingesluit en alle linne sal verander word. Komplimentêre koffie, tee, melk, suiker en beskuit sal gereeld aangevul word tydens gaste se verblyf.

Gaste kry veilige, skaduparkeerplek oorkant die ingang asook braaigeriewe en 'n rookarea net buite die eenheid.

Kamer-opset

Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalmatian-rylaan 582, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d267a4ee7d3bbfb41ed4bed7a601cc7684e844724f6a10856a0a8dc21355d7460d9246de408316b4c0d4eae04da4c20a776?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 1) 582 Dalmatian Drive Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.80766470033 28.308850178739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang