Cascade Villa Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uniestraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cascade Villa Guesthouse bied pragtige verblyf in Secunda. Dit is ideaal vir reisigers wat graag wil ontspan.
Hierdie gastehuis beskik oor 5 slaapkamers met lugversorging en elk het 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en 'n TV. Al die kamers het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gaste kan 'n Engelse ontbyt in die eetarea geniet of in die swembad afkoel.
Die gastehuis is naby Graceland Casino en Kriel Gholfklub. Dit bied ook veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Uniestraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uniestraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang