Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cascades 74

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Agnes L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Very nice, clean with the beautiful view. We were nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cascades 74
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.

Musa R
Lang verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2023

Enjoyed my stay in the complex. For me the place good, secured, even security personnel at the complex are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cascades 74
Glad that you enjoyed your stay and that you felt safe in the complex. Look forward to welcoming you back to Umdloti.

Renier H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

'n Baie lekker seevakansie! Dit was 'n gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2020

Rustig, stil, lekker vakansie. Pragtige uitsig, netjies, goeie waarde vir geld. Veilig en stil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corrie
Cascades 74
Baie bly dat julle, julle verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by Umdloti te verwelkom.

Irene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Baie rustig en sal weer gaan. Vir iemand wat nie kinders het nie is dit lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ricolene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Des 2020

Glad nie geniet nie. Sal dit nie aanbeveel vir enge iemand in die toekoms nie. 3 dae sonder krag, geen water 3de dag nie en toe ook nie krag nie. Het klein kinders, was glad nie 'n lekker plek om te bly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Corrie
Cascades 74
Hierdie is een van ons populêre eenhede en ons is jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf geniet het nie. Die probleem met die krag en water was 'n munisipale probleem en was dus nie iets wat verwag of voorkom kon word nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 227

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b3a7f71d15c9101205b26b246878dbb839ae260e7a55ecfad55f47ccae3eb44de1b414d7698569d6ca4a0b61d0d53912d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 17 Bellamont Drive Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.665996033519 31.118890269836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang