Cascades 91
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cascades 91 is 'n lieflike moderne selfsorgwoonstel in die veilige Cascades-kompleks met 'n uitsig oor Umdloti-strand. Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n kinderslaapbank met slaapplek vir 1 kind. Die woonstel kan gemaklik 2 volwassenes en 1 kind akkommodeer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met buitesitplek lei.
Die Cascades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 81
Resensies 238
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cascades 91 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bellamont-rylaan 17, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal