Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casetta del Fuoco Eko-huisie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas B18, Roodefontein Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Casetta del Fuoco Eko-huisie is op 'n kleinhoewe naby Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die klein huisie, gebou uit 'n skeepsvraghouer, beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 5 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die eko-vriendelike huis maak gebruik van sonkrag gedurende die dag en munisipale elektrisiteit gedurende die aande. Dit het 'n sonkrag-aangedrewe waterverwarmer en maak gebruik van reënwaterstelsels.

Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek, insluitend 'n enkelslaapbank, asook 'n TV met 'n DVD-speler.

Dit loop uit op 'n houtstoep met gasbraaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sowat 9 km vanaf Plettenbergbaai met al sy geriewe en doendinge geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Casetta del Fuoco Eko-huisie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plaas B18, Roodefontein Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casetta del Fuoco Eko-huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas B18, Roodefontein Suid, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGL34AYNuGXpC5rYNzGBQsSSJqVculz89cdNElpJ0oCGCrRrZja?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 Farm B18 Roodefontein South 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.093087057783 23.308799129875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang