Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casey's Landing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anriette V
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Heerlik gerus. Ons het heerlik gebly by Casey's Landing en die ligging was perfek. Die kinders het die swembad so geniet en die sonsondergang op die stoep was asemrowend. Al die klein ekstra's (melk, suiker, koffie) was 'n groot verrassing en ons het sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezuan Mickyle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Amazaingly amazing! The sea views are just spectacular. The owner of the property is just an awesome human being. We had so much fun. I'll definitely be visiting Caseys Landing again. Casey's Landing was an exceptional experience. The sea views were absolutely stunning. The group really enjoyed themselves. We had so much fun in the swimming pool. The property has everything. Thanks, Arend for an awesome 4 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patencia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolutely stunning, relaxing, best venue I have been at since I been booking with the website. The house is spacious and with everything you need even beach towels for the pool. The entire layout of the house was planned perfectly for me. There are three bathrooms, showers and two baths. The views from the rooms and balcony was the best to wake up to the view was breathtaking. The host is absolutely a darling kind, polite and such a pleasant person. Would definitely recommend Casey's Landing. The safety is 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle E
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Heerlik. Heerlik, fantastiese ligging. Stoep is 'n heerlike kuierplek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzaan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Baie goed ingerigte huis. Lieflike stoep om saam met vriende te kuier. Ons het heerlik gebly en Arend is verskriklik hulpvaardig. Ons sal verseker terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Heerlike verblyf. Ons was baie beïndruk met hoe netjies die plek was en hoe alles georganiseerd is. Ons was daar met kleintjies onder 2 jaar en het heerlik gekuier in die leefarea, het net die deel na die trappe afgeskort vir die babas. Die uitsig van die balkon is ongelooflik en kon die mooiste sonsondergang beleef het. Casey's Landing was ook naby aan die see en die klein winkel wat dit baie gerieflik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2022

Wonderlike naweek gehad. Sal beslis weer gaan. Huis is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Pragtige see-uitsig in 'n huis met alles wat jy nodig het! Ons was 2 gesinne wat lekker in die huis gekuier het. Die swembad was heerlik vir die kinders en daar was selfs speletjies vir die kinders ook. Die huis is goed toegerus en die was baie netjies en skoon. Baie mooi uitsig oor die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Arend
Casey's Landing
Dear Marion, I am really sorry you feel that way. On your first night, you disturbed the neighbors until 02:30 and on the second night I phoned you at 23:30 to please abide by the rules and you did. You do not have to be 8 people to classify as a party, the noise you made was for a party and I stand very firm on the rules.

Corine R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Wonderlike wegbreeknaweek. Ongelooflike see-uitsig wat mens net laat ontspan. Uiters netjies en als wat mens nodig het om 'n heerlike naweek te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steyn-straat 17, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91ee7f77675ead44bc7322651d47e3530d7e7ec59e074f52febaa8592480d9afa77d8bc34c2fbc84ebd25c33a25777db2b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 17 Steyn Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.560912 19.356075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang