Casita Cobra
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ault-weg 5, Southbroom, 4266, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casita Cobra is in 'n intieme strandgemeenskap in Southbroom geleë. Dit is 'n huis met kunstige aandag aan detail en word omring deur 'n pragtige omgewing met 'n uitsig oor die Southbroom Admiralty-reservaat.
Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, 'n leefarea, 'n balkon wat reg rondom die huis strek en 'n binnehof.
Die hoofslaapkamer het 'n antieke koninggrootte-hemelbed van Indiese hout en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Hierdie slaapkamer lei na 'n privaat tuin met 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal is vir 4 kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke slaapkamer het ook genoeg kasspasie vir klere en onthougoed sowel as 'n werksarea waar gaste 'n skootrekenaar kan inprop. Dit dien ook as 'n spieëltafel.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV en bied 'n uitsig oor die noordelike balkon wat reg rondom die huis strek. Die balkon bied pragtige uitsigte oor die Admiralties-inheemse woud.
Ander geriewe sluit WiFi en waaiers in elke kamer in. Die huis is veilig en het 'n elektriese heining en 'n outomatiese toegangshek.
Die binnehof op die onderste verdieping is ruim en het 'n groot braai-area en lekker kaggel. Daar is genoeg sitplek met 'n etentafel met 6 stoele en informele sitplek vir 7 gaste rondom die kaggel. Hierdie area is goed belig en ideaal vir kosfeeste in die aande, veerpyltjietoernooie en selfs tafeltennis.
Casita Cobra is net 10 minute se stap van die prentjiemooi Southbroom-hoofstrand af. Gaste kan die plaaslike restaurante en antiekwinkels verken, op natuurwandelinge gaan, gholfspeel, tennisspeel of net die omgewing en rustige atmosfeer van die huis geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ault-weg 5, Southbroom, 4266, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casita Cobra het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ault-weg 5, Southbroom, 4266, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang