Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casita Grato

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Laurentia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker en veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel, netjies, skoon en het 'n warm ontvangs gekry. Dankie Igma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, gemaklik en veilig. Dit was 'n ongelooflike blyplek, veilig en vir seker goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Awesome blyplek. Ons mense het baie geniet om daar te oornag. Hulle sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, gerieflik en fantastiese waarde vir geld. Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid. Die eenheid het alles pragtig en alles wat 'n mens nodig het. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zeenath H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Safe, secure, comfortable, clean, convenient and pleasant. All I can say is wow! On arrival we were welcomed by Igna, the host, with a friendly smile. She explained everything to us. A very pleasant lady. We stayed for a duration of 4 nights. Our accommodation was perfect! One of, if not the cleanest homes we have stayed in. We travel a lot and have stayed in quite a few self-catering accommodations, but this is by far the most comfortable, cleanest, well-thought-out place. Everything you need is available. Comfortable beds with electric blankets as a huge bonus in Bloem during winter. Safe, secure and private parking right outside your door, so no trouble in unpacking and packing your luggage. Very safe and beautiful residential area. Rusks, milk, tea, coffee, sugar, water (both still and sparkling)! What a treat! Peaceful and quiet with no interruptions. The WiFi was super fast and worked 100%! Plug points in all the right places. The bathroom was spotless, as were the floors, linen, kitchen, crockery and cutlery. We had everything we needed. Not to forget a smart TV with Netflix for the little one! If we ever find ourselves in Bloem again, we will definitely be staying with Igna at Casita Grato!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Veilig, netjies, gasvry. Baie lekker gebly, netjies, skoon, veilig en modern! Daar word aan alles gedink. Baie vriendelik ontvang deur gasheer en gasvrou. Igna het my gebel en dit was vir haar geen probleem dat ek later ingeboek het as veronderstel, ek het vasgedraai met werk. Sal beslis weer daar oornag. Kamer is lekker ruim en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvryheid, ligging en omgee vir gaste is ongelooflik. Pragtige selfsorg-eenheid. Smaakvol en 'n plesier om daar te bly. Gasvrou is ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie netjies. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

10 uit 10 vir die verblyf by Casita Grato - 'n fees vir die oog. Ons gasvrou het ons met ope arms verwelkom en ons het soos familie gevoel. Sy het uit haar pad gegaan om ons te voorsien van die onmoontlikste artikels, sewe uur in die aand (bubblewrap en duct tape). Dit was heerlik om hier te oornag - die dekor en spesiale "touches" het nie ongesiens verbygegaan nie, veral nie die tuisgebakte beskuit die volgende oggend nie. Voorwaar 'n 10 uit 10 vir hierdie selfsorg-eenheid - dis keurig en stylvol - 'n plesier om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Heerlik gerus in gemaklike beddens. Heerlike koffie en beskuit as jy opstaan. Baie netjiese blyplek met alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Vriendelike ontvangs van die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf0c5655f956a93dc95a8da2c1d0f747a0336d67ff6d48ac42dc4983547c94924e689c8ca14cd9a796142785a9a5480fbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 16 Tommy Border Street Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10923126563 26.166635016268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang