Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casita Grato

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Casita Grato is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Universitas Ridge, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se erf, maar gaste het hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaap-areas en 'n badkamer. Die eerste slaap-area het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix. Die tweede slaap-area het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n koffietafel. Die eetarea het plek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het sy eie braaigeriewe en 'n eetarea buite. Dit is naby die Mimosa-winkelsentrum, die Universiteit van die Vrystaat en Mediclinic Bloemfontein.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Laurentia L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en veilig. Sal dit vir enige persoon aanbeveel, netjies, skoon en het 'n warm ontvangs gekry. Dankie Igma.
Sep 2024
Dewald M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik en veilig. Dit was 'n ongelooflike blyplek, veilig en vir seker goeie waarde vir geld.
Aug 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Awesome blyplek. Ons mense het baie geniet om daar te oornag. Hulle sal beslis weer.
Jul 2024
Maryna S
Saam met vriende
5.0
Rustig, gerieflik en fantastiese waarde vir geld. Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid. Die eenheid het alles pragtig en alles wat 'n mens nodi...
Sien meer
Jul 2024
Zeenath H
Gesin met klein kinders
5.0
Safe, secure, comfortable, clean, convenient and pleasant. All I can say is wow! On arrival we were welcomed by Igna, the host, with a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Igna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Casita Grato het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf0c5655f956a93dc95a8da2c1d0f747a0336d67ff6d48ac42dc4983547c94924e689c8ca14cd9a796142785a9a5480fbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 16 Tommy Border Street Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10923126563 26.166635016268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang