Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casita Selati Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
  • Vanaf R863 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casita Selati Guesthouse is in Fochville en bied lieflike kamers met slaapplek vir 17 gaste.

Die dubbelverdieping-gastehuis bied kamers wat enkel-, dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, asook koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n eetkamer waar gaste ontbyt en aandete kan geniet, en daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan ontspan. Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die ontwerperstuin in die middedorp, Piet Viljoen Park en die Theron Memorial in. Gaste kan ook die Tlokwe Ruins en die oorblyfsels van die Sotho en Twsana krale om die dorp besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kim M
Saam met vriende
5.0
Beautiful and very safe guesthouse. We enjoyed our stay at Casita Selati. It is such a beautiful guesthouse. The host went above and be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Andre V
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Baie mooi en skoon plek.
Apr 2024
Eurika M
Gesin met tieners
5.0
Netjies en veilig. Ons het lekker gebly en geslaap. Kamer was netjies en skoon. Rustig sonder geraas. Ontbyt was lekker. Vriendelike diens.
Apr 2024
Lizelle C
5.0
Baie lekker. Baie mooi skoon en netjies. Die kamer is mooi uiteen gesit en ek het lekker rustig geslaap.
Feb 2024
Hendrik P
Besigheidsreis
5.0
Behulpsaam. Waarde vir geld. Beste verblyf as jy dringend 1 aand moet rus. Hulle gaan uit hulle pad uit om te help.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
  • Gaste dink Casita Selati Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Fochville Gauteng
Vanaf
Vanaf R863
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R863
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef20bb2678cdb09f4d4287ddd3972c632d22886dac7951c34344ad15d8360c0fd6617a9d44edfb07e98b136c7f2dbb1f07c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R863 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 20 7th Street Fochville 2515 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.485464246158 27.494943965034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang