Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caslin

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Jeanne H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Oornag. Ons het net 'n oornag stop nodig gehad en Caslin was meer as voldoende vir dit baie dankie! Glo ons sal weer daar oornag as nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie lekker. Baie oulik en ruim. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Stephanie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Skoon, rustig en bekostigbaar. Net jammer daar is geen alternatiewe kragbronne gedurende beurtkrag is nie. Gemaklike kommunikasie met die eienaar via WhatsApp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Baie dankie vir die terugvoer. Daar is n gerator vir noodgeval maar skakel ongelukkig nie outomaties aan nie. Herlaai gloeilampe is ook ingesit. Hoop julle kom kuier gou weer.

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Rustige, veilige plek. Waarde vir geld, goeie oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer

Ulanda B
Kort verblyf
4.2
Sep 2022

Baie lekker gewerk vir hospitaal-gewys. Baie goeie gasvrou gewees, oulike plekkie sal net aanbeveel eerder enkelbeddens as sleeper couch. Verder het ons baie lekker gebly. Ons het laat in gekom en altyd warm water gehad en ook liggies vir die krag, dit het baie gehelp. Wonderlike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Caslin
Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Anlerie M
Kort verblyf
1.2
Des 2022

Terrible. When we arrived it was only a one bedroom and not two bedrooms as listed on the website. There was a dirty glass in the bathroom with water in and toothpaste. The shower drain was blocked. The braai was dirty and nothing to clean it with. We only stayed one night and not two as we booked. When I ask for a refund for the night we didn't sleep there, the owner blocked me. I will definitely not suggest it so anyone. What a disappointment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Linda
Caslin
I am sorry about the miss understanding. This unit has never been listed as a 2 bedroom. As staded on the web, braai needs to be arranged in advanced which was not done. If there was a dirty glass in the bathroom I apologize. I clean the unit myself and cannot recall not cleaning the glass. I am sorry about the inconvenience

Colin O
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

It was lovely. Beautiful area and close to everything, wonderful say.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Thank you for the positive feedback. Looking forward to your next visit.

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Sien sterre. Die kuiertjie was baie lekker, sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer

Sean B
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Self-catering done right. Great experience - host is supportive, but completely unintrusive. I'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Caslin
Thank you for the positive feedback. Looking foward having you again. Regards Linda @ Caslin Accommodation

Talita G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Private and great for a quick stay. Would use Caslin if we need to travel to this area again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
Caslin
Thank you for the positive feedback

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R785
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R785
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 5, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARvQSWBair1eK6qdN4Abi1yftc23iWrpP0rrhipraQfTjhzpN8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 5 Bourne Rd Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.84104 28.236292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang