Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casli's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Casli's Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Celeste D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste D

Dit was 'n lieflike wegbreek.

Linda was 'n amazing gasvrou. Ons het op 'n koue tydjie gaan kuier, maar dit was heerlik en warm binne die huisie. Alle geriewe was daar. Ons het niks kort gekom nie. Ons kon heerlik ontspan. Die see-uitsig is ongelooflik vanuit die sitkamer. Lekker stil en privaat. Baie dankie ons het dit ongelooflik geniet.

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you Celeste. Your review is greatly appreciated. It gives us great pleasure to know our guests have enjoyed their stay.

Casli's Cottage
Graeme C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme C

Excellent place to stay.

Great views and quiet except for the sound of the waves - ideal!

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. Your positive comments and your satisfaction with the accommodation and the location make our hard work worth while.

Casli's Cottage
Yvette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Asemrowende see uitsig.

Baie skoon en netjie en ingewag deur Linda wat altyd vriendelik en hulpvaardig was. Die see uitsig is poeding vir jou siel.

Casli's Cottage se terugvoer

Dear Yvette,
Thank you for your review. We are pleased that we could supply your needs and refresh you. We enjoyed meeting you
and trust all is well with you.
Kind regards,
Linda and Chris.

Casli's Cottage
Peet S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S

Privaat, goeie uitsig.

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review.
We are pleased that we met all your needs.
We look forward to hosting you on another occasion.

Casli's Cottage
Johan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Salige rus en vrede.

Ons as gesin het ons verblyf baie geniet, die see-uitsig is beeldskoon en ons was net 'n klipgooi van die strand af. Al die basiese benodigdhede was beskikbaar, het net 'n lig by die braai saans gemis so onthou 'n flits, asook eie badhanddoeke. Verder is alles skoon en netjies, die dakwaaier in die hoofslaapkamer sal egter 'n vee met 'n lap waardeer. Inkope-sentrum gerieflik naby geleë met alles wat jy kan benodig. Was glad nie lus om terug te keer na die binneland nie. Baie dankie.

Karla B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla B

Lekker.

Die weer is beter as wat die toep sê.

Douwlina S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlina S

Uitstekende netjiese, gerieflike verblyf.

Dankie, Linda. Buiten uitstekende verblyf het jy uitgehelp met nood handdoeke, heeltyd opgevolg om te hoor of alles in orde is. Gasvrou duisend! Ons kom weer. Ons het regtig tuis gevoel veral as jy in die sitkamer sit en uitkyk oor die see, die rustige branders hoor breek op die rotse, vrede.

Judy J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Heerlike ervaring met pragtige uitsig.

Vriendelike gasheer en goeie waarde vir geld.

Maryke V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Kos vir die siel.

Daar is nie woorde wat die uitsig kan beskryf nie. Jy raak met die geluid van die branders wat breek aan die slaap en drink koffie saam met die dolfyne in die oggend. Als was netjies, skoon en gerieflik. Linda was gasvry en warm.

Sandra S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

An absolute tonic for the spirit, soul and mind.

You have a jewel that we did not know existed. Casli's Cottage is a wonderful retreat. Who would not enjoy preparing and enjoying a meal while being able to see whales in the ocean? We enjoyed long walks on the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed vir jou siel en kop.

Julle het 'n skat was ons nie geweet het bestaan nie. Casli's Cottage is 'n wonderlike toevlugsoord. Wie sal dit nie geniet om maaltye voor te berei en te eet terwyl hulle na die walvisse in die see kyk nie? Ons het lekker lank op die strand gestap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Asemrowende mooi en stil plekkie, kon na hartelus uitrus!

Casli's Kothuis was uitstaande en ons beveel dit aan. Die kothuis is smaakvol gemeubileer en was skoon en gerieflik en alles wat ons nodig gehad het en nog meer was beskikbaar. Selfs 'n nood badkamerpakkie was ook beskikbaar indien ons ons s'n sou vergeet het. Sy het ook aangebied om ons met enige inligting by te staan sou dit nodig wees. Inligtingkaarte was ook binne die eenheid beskikbaar en was van groot hulp.

Vicky E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky E

Wat 'n plesier.

Ons verblyf was een van die plekke met die mooiste see uitsigte! Ons het 10 uit die 13 dae dolfyne gesien. Party dae so baie soos 25/30 bymekaar wat in die golwe gespeel het. Daar het ook elke dag 'n Knysna loerie vir ons kom kuier en 'n bokkie wat voor ons plek kom gras eet het. Die strand is stil, veilig en skoon en kon lekker met my dogtertjie van 14 maande in die golwe met laagwater speel. Ons was op een slag seker 7 mense maksimum op die strand. Ons het die stilte baie geniet. Linda was baie vriendelik en het ons tuis laat voel en ons op die laaste dag tegemoed gekom toe my dogtertjie baie moeilik was. Die enigste dingetjie was net dat die hoofslaapkamer mattras al bietjie deurgeslaap was. Maar alles anders het 200% daarvoor opgemaak. Het alreeds die plekkie verwys.

Bennie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Asemrowende uitsig en baie rustig.

Linda het ons baie tegemoet gekom deur ons pensioenaris-afslag te gee en ook om ons toe te laat om vroeër die dag in te gaan aangesien ons vlug vroeg die oggend was. Baie goeie gasvrou. Die plek is baie goed toegerus en die asemrowende uitsig wil jou net na die see laat staar. Ons het vreeslik baie walvisse gesien en die strand was ongelooflik. Dit was 'n baie aangename ses dae vakansie, baie dankie. Ek sou net graag my motor in die motorhuis wou trek. Dit dien tans as pakkamer en ons motors moet buite staan.

Christopher R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

Good place to stay.

Relaxing, quiet, fantastic views, homely.

Ingeborg V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingeborg V

A nice house near the sea.

We came in when it was storming and we left when it was sunny. Both gave a beautiful sight on the sea, out of the house. A nice place to walk around and have some days rest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker huis naby die see.

Ons het daar aangekom toe dit gestorm het en ons is weg toe dit sonnig was. Beide het 'n pragtige see-uitsig van die huis af gegee. 'n Lekker plek om rond te loop en 'n paar dae te rus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Noxolo F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo F

Perfect is understatement when describing the place.

The place was very clean, well organised, just everything was in order. Not mentioning the view, it is out of this world and very refreshing. I am definitely coming back with whole family this time.

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to submit a review. We are pleased you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction. We look forward to hosting you again.

Casli's Cottage
Gerda E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E

Ons het heerlik gebly. Ek sal beslis weer daar bly.

Die kothuis is pragtig geleë. Baie stil. Sal baie beslis weer daar bly.

Dalene D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

'n Stukkie paradys.

Dankie Linda vir jou vriendelike en hartlike verwelkoming. Die plek is uiters netjies, skoon en ruim. Ons het heerlik gerus en dit was stil en privaat. Die selfsorg-eenheid beskik oor alles en nog meer. Die winkelsentrum so 'n entjie verder beskik absoluut oor alles. Linda, jy is voorwaar bevoorreg om so 'n stukkie paradys te besit met die mooiste mooiste uitsig uit elke vertrek. Die strand is ongerep, pragtig en silwerskoon. As jy uitgerus wil terugkeer huistoe is hierdie beslis die plek vir jou. Ons sien jou definitief weer.

Elza V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Fantasties!

Ons het so ontspan. Die huis is pragtig geleë, die private buitestort, toegerus met warm en koue water, is verfrissend na 'n lang dag by die see. Die wildsplaas 10 km vanaf Glengarrif is die moeite werd om te besoek, elke Woensdagaand is daar 'n heerlik ete beskikbaar, met lewendig musiek en gelukkige trekkings en groot hamburgers. Mense wat lief is om lyn nat te maak, stap net onderkant die huis af en op die rotse. Baie gasvry ontvang. Alles is daar tot jou gerief.

Koos M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos M

Baie aangenaam met pragtige see-uitsig.

Kothuis is skoon en netjies en volledig toegerus. Pragtige see-uitsig.

Tessa K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa K

Baie baie mooi met 'n puik uitsig.

Baie mooi plek met goeie diens. Sal enige tyd weer teruggaan. Die see maak jou wakker, daar is geen stadsgeraas hier nie. Sal die plekkie aanbeveel.

Trudy L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy L

A most enjoyable stay.

Casli's is absolute value for money. We were there three nights and enjoyed it so much. The place feels like home. We love the beach. Loved the quiet. Loved the view and loved the comfort. We will for sure be back. Thank you.

Casli's Cottage se terugvoer

Hi Trudy,
Thank you for your wonderful review. We are so happy you enjoyed your stay as we really do try to give our guests what they need. We look forward to your return visit.
Kind regards,
Chris and Linda

Casli's Cottage
Elzarie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzarie D

Absoluut wonderlik.

Dit was die beste vakansie nog ooit. Die verblyf het aan alle standaarde voldoen en nog meer. Ons sal enige iemand aanraai om by Casli's Cottage vakansie te gaan hou. Linda is uiters behulpsaam.

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you so much for your review, it is greatly appreciated. I am so glad you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction. Having feedback lets us know we are doing the right things for our guests and makes our job very rewarding. Thank you again.

Casli's Cottage
Tersia V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V

Rustige omgewing met wonderlike uitsigte op die see.

Wonderlike ligging reg by die see met die gedreun van branders wat jou wakker maak. Elke vertrek het die mooiste uitsig. Die woonstel is ruim en baie gerieflik en die strand is uitstekend vir kinders. Linda was baie behulpsaam en 'n baie goeie gasvrou. Ons sal enige tyd teruggaan sodra ons kan en ons kleinkinders gaan dan saam. Glengarriff is effe afgeleë maar ons het dit verkies. Die nodige winkels is binne gerieflike afstand en was nie 'n probleem nie. Baie rustig en het met 'n swaar hart opgepak.

Anton B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Baie aangenaam.

Baie aangenaam om daar te bly.

Janette G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette G

Gerieflik en salig!

Heerlike verblyf met al die geriewe wat jy nodig het. Heerlike strand met rotse, duine, lekker strand en lagoon. Baie vriendelike gasvrou wat seker maak jy is tevrede met alles. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Margaret S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S

Lovely location, ideal for a family holiday

We found Casli's Cottage perfect for our needs. The young couple enjoyed the many activities close by. We loved the large empty beach which had good surfing and a safe lagoon for the 3 year old to play in.The closeness of the small shopping center was an asset. The customer service was excellent, also the answering of our queries to the owner.

Lizette A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette A

Wonderlik rustig!

Ons het die tydjie baie geniet. Die plekkie is fantasties geleë en ons sal graag weer wil gaan. Dankie vir alles!

Casli's Cottage se terugvoer

Thank you very much for your review. Much appreciated and we are very happy you enjoyed your stay.

Casli's Cottage
Grace P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace P

Uitsig is asemrowend!

Dit was een van ons lekkerste vakansies.

Hennie K - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Stunning view!!

Even with bad weather, the view and location made the stay a great experience!!

Susan B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

'n Onvergeetlike ervaring.

Wens ons kon langer daar bly. Die omgewing is onbeskryflik mooi en Caslis is waarde vir geld, ongelooflik skoon, goed toegerus en gemaklik. Die eienares is baie vriendelik en gaan uit haar pad om jou verblyf so lekker as moontlik te maak. Gaan verseker weer daar bly!

Hannes M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Puik en netjiese akkommodasie, sal 'n sewe-ster toeken.

Linda verdien 'n veer in die hoed. Vriendelike diens en alles-op-die-plek en netjiese akkommodasie. Beveel die eenheid ten sterkste aan.

Hesmarie V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesmarie V

Rus by die see!

Gesellig, skoon met alles en nog meer wat nodig is vir 'n vakansie! Baie sentraal geleë vir besoeke aan mooi landskappe. Stapafstand vanaf strand en mooi uitsig oor see vanuit slaapkamer en sitkamer. (Die foto bedrieg nie!)

Monique S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Was 'n fantastiese ervaring!

Te danke aan Casli's Kothuis was ons ervaring 'n belewenis. Pragtige uitsig, beeldskone natuur en natuurlik die verblyf was uitstekend. Die huis is baie netjies en gerieflik aangepas. Dit is stil en rustig en definitief die moeite werd om weer te gaan. Beslis al jou geld werd!

Hendrik T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik T

Vriendelik, netjies en skoon.

Naby aan strand. Heerlike atmosfeer.

Anthony B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

We loved the view and the closeness to the beach - lots of fun!

The cottage was well situated in a quite little neighbourhood with a beautiful view to come home to everyday. Space was no issue and even though there was only two of us, we really enjoyed the large lounge. The owner was great in helping us settle in. We also enjoyed the company of other holiday-makers. Thank you for a great stay!

Herman B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B

Fantastic

Great location. Facilities great, enjoyed every moment.

Derick H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick H

Loved it!

We really enjoyed our stay at Casli's, what made it special to me was the clean beach and beautiful sunsets!

Cecilia C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia C

Die ideaale plek om weg te kom van als en net te rus.

Die see-uitsig vanaf die bed, leunstoel en tafel. Lekker warm water wanneer nodig en geen toeloop van mense nie.

Joel C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel C

Peaceful, beautiful location, safe and lovely accommodation.

We couldn't be more delighted with our holiday in Glengarriff at the beautiful Casli's Cottage. Stunning views, quiet and peaceful location, spacious and well-furnished accommodation, everything you could want from a break away. Facilities are nearby including shops, game park, beaches and lagoons, and a lovely restaurant at the riverside resort at the end of the road. Thank you Linda for a perfect stay and I'm in no doubt we'll be back again.

Martie K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

Baie gemaklik, soos by jou eie huis, net by die see. Wonderlike ervaring.

Dit is 'n wonderlike vakansieplek, veral vir 'n familie met kinders. Jy bly amper reg op die strand. Ons het elke dag dolfyne en walvisse gesien. Daar is lekker swem- en speelplek vir die kinders. Ons sal verseker weer gaan.

Madelein P - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Dit was ''AWESOME''!!!

Ons sal beslis weer gaan. Dit is 'n klipgooi vanaf die strand en die kinders het hulle gate uitgeniet , skulpies opgetel , geswem en die sandduin aangedurf.nBaie dankie vir al julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Die rustige omgewing is verseker 'n plus vir my. Die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie dankie - Hoop ons kan julle gou weer besoek !

Hannetjie E - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie E

Lovely stay. Friendly hostess

Netjiese, skoon eenheid. Mooi uitsig. Benodig net verwarmer vir winter verblyf.

Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff 32, East Coast Resorts, Wildekus, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6c14ca31e2a6c3586bceffde97507f66cc448edb6af68ed1cbf191b36dce53d46f6a2760d3228fd0b7d2eca5244ef60ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 32 Glengariff East Coast Resorts, Wild Coast 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.893479842551 28.089975714684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang