Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casli's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Celeste D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was 'n lieflike wegbreek. Linda was 'n amazing gasvrou. Ons het op 'n koue tydjie gaan kuier, maar dit was heerlik en warm binne die huisie. Alle geriewe was daar. Ons het niks kort gekom nie. Ons kon heerlik ontspan. Die see-uitsig is ongelooflik vanuit die sitkamer. Lekker stil en privaat. Baie dankie ons het dit ongelooflik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
linda
Casli's Cottage
Thank you Celeste. Your review is greatly appreciated. It gives us great pleasure to know our guests have enjoyed their stay.

Graeme C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Excellent place to stay. Great views and quiet except for the sound of the waves - ideal!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
linda
Casli's Cottage
Thank you for taking the time to write a review. Your positive comments and your satisfaction with the accommodation and the location make our hard work worth while.

Yvette V
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Asemrowende see uitsig. Baie skoon en netjie en ingewag deur Linda wat altyd vriendelik en hulpvaardig was. Die see uitsig is poeding vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
linda
Casli's Cottage
Dear Yvette, Thank you for your review. We are pleased that we could supply your needs and refresh you. We enjoyed meeting you and trust all is well with you. Kind regards, Linda and Chris.

Peet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Privaat, goeie uitsig. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
linda
Casli's Cottage
Thank you for taking the time to write a review. We are pleased that we met all your needs. We look forward to hosting you on another occasion.

Johan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Salige rus en vrede. Ons as gesin het ons verblyf baie geniet, die see-uitsig is beeldskoon en ons was net 'n klipgooi van die strand af. Al die basiese benodigdhede was beskikbaar, het net 'n lig by die braai saans gemis so onthou 'n flits, asook eie badhanddoeke. Verder is alles skoon en netjies, die dakwaaier in die hoofslaapkamer sal egter 'n vee met 'n lap waardeer. Inkope-sentrum gerieflik naby geleë met alles wat jy kan benodig. Was glad nie lus om terug te keer na die binneland nie. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2020

Lekker. Die weer is beter as wat die toep sê.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwlina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Uitstekende netjiese, gerieflike verblyf. Dankie, Linda. Buiten uitstekende verblyf het jy uitgehelp met nood handdoeke, heeltyd opgevolg om te hoor of alles in orde is. Gasvrou duisend! Ons kom weer. Ons het regtig tuis gevoel veral as jy in die sitkamer sit en uitkyk oor die see, die rustige branders hoor breek op die rotse, vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Heerlike ervaring met pragtige uitsig. Vriendelike gasheer en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Kos vir die siel. Daar is nie woorde wat die uitsig kan beskryf nie. Jy raak met die geluid van die branders wat breek aan die slaap en drink koffie saam met die dolfyne in die oggend. Als was netjies, skoon en gerieflik. Linda was gasvry en warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie goed vir jou siel en kop. Julle het 'n skat was ons nie geweet het bestaan nie. Casli's Cottage is 'n wonderlike toevlugsoord. Wie sal dit nie geniet om maaltye voor te berei en te eet terwyl hulle na die walvisse in die see kyk nie? Ons het lekker lank op die strand gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glengariff 32, East Coast Resorts, Wildekus, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6c14ca31e2a6c3586bceffde97507f66cc448edb6af68ed1cbf191b36dce53d46f6a2760d3228fd0b7d2eca5244ef60ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 32 Glengariff East Coast Resorts, Wild Coast 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.893479842551 28.089975714684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang