Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cassia @ ADKeet

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doctor AD Keet-weg 103, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 395 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cassia @ ADKeet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slapakamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 1 enkelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel geskik vir 6.

Die skuifeure lei na die balkon met 'n braai-area en sitplek.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Doctor AD Keet-weg 103, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doctor AD Keet-weg 103, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122712ae2d5d4f4fc274885cfdca761813487a1a5bf9f4e81809156aa580e0658336e28b0473c4056c28c1ea4103d6289786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag, vir 4 mense 103 Doctor AD Keet Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022686239014 24.922247131954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang