Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casta Diva

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Heerlike landelike kuier in die stad. Die verblyf was goed en sal weer daar oornag indien die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Casta
Casta Diva
Dear Mr Andre, Thank you for your kind review, we hope to receive you as our guests again soon. The Casta Diva team

Anna-marie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Aanvaarbaar. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 'n groot teleurstelling.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sinette P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Gastehuis is goed geleë. Ruim, netjiese kamers. Ons is vriendelik ontvang. Ons is vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Parkering is goed geleë naby die kamer. Kamers is netjies en beddens is opgemaak met wit linne. Daar is 'n koffiestasie met die nodige om jouself te help.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Casta
Casta Diva
Dear Sinette, Thank you for your kind review, it was a pleasure to host you. The Casta Diva team

Brett T
1 nag
5.0
Nov 2021

Amazing staff, great location, beautiful setting. The staff was friendly and professional, the venue is spectacularly kept and the venue is in a safe and convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casta
Casta Diva
Dear Brett, Thank you for your review, you have given us a boost of motivation to keep on doing what we love to do most. We hope to welcome you back soonest. The Casta Diva team

Gideon Petrus V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2020

Vriendelike diens, uitstekende kos en goeie verblyf. Elke eenheid is privaat, skoon en smaakvol gemeubileer. Word by jou motor ingewag, baie vriendelik ontvang en goed ingelig oor hoe alles werk. Jou kamer word uitgewys en deeglik verduidelik hoe die kluis en ander toebehore werk. WiFi is beskikbaar. Aandete is uitstekend, die chef kom self vriendelik vra hoe die kos ervaar word. Die ontbyt het 'n verskeidenheid om van te kies, smaakvol, beslis die 4 sterre werd. In die toekoms sal ek weer daar tuisgaan. Ek beveel Casta Diva aan, dis stil, met die mooiste tuine en swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Casta
Casta Diva
Dear Gideon, Thank you for taking the time to write this kind review. We hope to welcome you back soonest. The Casta Diva team

Chantel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2019

Baie lekker gewees, uitstekende diens. Baie goeie diens, lekker. Ontbyt! Vriendelike hulpvaardige personeel, skoon kamer lekker vars beddegoed. En baie lekker kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Casta
Casta Diva
Dear Chantel, Thank you for your time to do our rating, we are glad to see that you were happy. We hope to see you again soon. The Casta Diva team

Nthabiseng M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2017

An awesome place to stay. It was a pleasant and friendly place to be booked in, the staff and the chefs really deserve to be acknowledged. I felt like I was at the Sharaton Hotel. To Alonzo and partner, keep up the excellent job you are doing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2017

Excellent. Had a great experience! Will come back to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Casta
Casta Diva
Dear Carol, Thank you so much for writing this review, it is always good to receive positive feedback. We hope to see you back soon. The Casta Diva team.

Nomonde S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2013

Nice and quiet place We had a great time here. The mountain view gives guests a peace of mind. I would suggest you add-on some spa services as I believe that if you do this, you will receive lots of support.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2013

Netjies, skoon en privaat. Hulle het ons buite by die kar ontmoet en ons verwelkom. Dit was baie gaaf van hulle, want dit het ons sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Casta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgAvmHEreYSHM2Y0AJi3zvqsZ9DBxgeeba8gk1Q7vlRlydFcL4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 67 Albatros Street Ninapark 0152 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.685946 28.146068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang