Castello Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Petre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Susan R - Aug 2024
Algehele gradering
Professionele persoonlike diens.
Adriaan E - Apr 2023
Algehele gradering
Kort en kragtige oornagverblyf op pad.
Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Nicole M - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike, groot kamers.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Elrina B - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
1 Overnachting.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Sam M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Dirk B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Reginald G - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Marina S - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Fd M - Apr 2022
Algehele gradering
Pieter very helpful and organised.
Dirk V - Jan 2022
Algehele gradering
Good stay. Nice swimming pool. Neat and clean.
Mellisa V - Des 2021
Algehele gradering
Was awesome thanks
William P - Sep 2021
Algehele gradering
Nice place and safe with friendly staff members.
Gwyneth B - Des 2021
Algehele gradering
Just a place to sleep.
Sarie W - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Siphiwe M - Sep 2019
Algehele gradering
They are very professional.
Castello Guest House se terugvoer
Hi Siphiwe
Thank you for your review. We appreciate.
Kind Regards
Cindy
Castello Guesthouse
Elaine V - Sep 2019
Algehele gradering
We were upgraded to a bigger room for free and we were even given breakfast packs to accommodate us because we had to be at a game early.
Castello Guest House se terugvoer
Hi Elaine
We thank you for your feedback, much appreciated. We look forward to your next visit.
Kind Regards
Cindy Castello Guesthouse
Marina Venter V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring na 'n lang dag op die pad.
Sue E - Apr 2019
Algehele gradering
Greatly overpriced for what we got.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Te duur vir wat ons gekry het.
Wat 'n pragtige huis en ruim kamers. Grootliks verwaarloos. Dit kan 'n ware 4 ster-woning wees. Linne skoon maar handdoeke moet vervang word met goeie gehaltebadlakens. Ontbyt uitstekend. Bed gemaklik en genoeg warm water. Sommige gebreekte goed wat reggemaak moet word en groot spinnekoppe in kamers met niks om hulle te spuit nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hercules F - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemiddeld.
Robyn B - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sanette F - Sep 2018
Algehele gradering
Absolute warm ontvangs deur Pieter wat uit sy pad gegaan het om ons gerieflik te maak en te voorsien van braaigeriewe!
Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
Absolute awesome. What a pleasure!
Castello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer, Chris. Ek hoop u kom kuier by ons binnekort weer. Groete
Lezline S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was die moeite werd om daar te kon bly!
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Lezline. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.
Lu-amy B - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Lu-amy. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.
Linda-mari M - Des 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap en ontbyt was lekker en vinnig.
Castello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Linda-mari.
Cindy
Riana P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Mmapaseka L - Des 2018
Algehele gradering
The place is nice, clean and friendly staff.
Niki V - Mei 2018
Algehele gradering
Verblyf was gerieflik en personeel baie behulpsaam.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Niki. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.
Alan B - Jul 2018
Algehele gradering
Very neat. Also helpful and friendly manager.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Alan. We look forward to your next visit. Take care, the Castello team.
Nthabiseng R - Okt 2017
Algehele gradering
Great, convenient place.
Castello Guest House se terugvoer
Thank you for your feedback, Nthabiseng.
We look forward to your next visit.
Take care.
The Castello team.
Ina P - Sep 2016
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap, maar moet sê Pieter het ons ontvang asof hy ons al jare ken, was baie aangenaam!
Castello Guest House se terugvoer
Hi Ina,
Baie dankie vir u terugvoering. Dit was 'n plesier om u hier te hê. Pieter stuur ook groete.
Ek hoop om u binnekort weer te sien.
Groete,
Die Castello span
Yvonne T - Mrt 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Castello Guest House se terugvoer
Good day Ms Tonen
We do not have a 24 hour reception, but our staff lives in walking distance from the guest house. After all our guests are checked in, our staff unfortunately has to go home, however, in each room we have an after hours contact number which could have been used if you needed assistance from the guest house. Our staff would've gladly been there for whatever need you may have encountered.
Our apologies for not being of any assistance to you in that way. We will look into this matter.
Tom V - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was eenvoudig fantasties!
Lees meerCastello Guest House se terugvoer
Goeie dag Tom,
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hoop om u gou weer te sien.
Groete,
Castello - bestuur
Kevin C - Sep 2015
Algehele gradering
Overall an enjoyable stay.
Castello Guest House se terugvoer
Hi Mr Craigen
Thank you for your feedback.
Looking foward to your next visit.
Kind Regards
The Castello team
Helen H - Aug 2015
Algehele gradering
We had good accommodation and the breakfast and supper were exceptional.
Arthurita V - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed!
Kees B - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld!
Vivian S - Des 2015
Algehele gradering
Luukse gastehuis.
Castello Guest House se terugvoer
Hi Ms Simmons.
We thank you for your feedback.
Kind Regards
Cindy
Eddy S - Jan 2015
Algehele gradering
Nice place to stay!
Geurt V - Jun 2015
Algehele gradering
Ruim en skoon kamers, lekker ontbyt, goeie diens.
Renata S - Des 2015
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gerieflik en sal dit kan aanbeveel.
Castello Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete
Castello team
Pieter N - Mei 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Liezel K - Okt 2014
Algehele gradering
Very good experience!
Tracey D - Mrt 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie mooi en skoon. Ek sal nie omgee om weer daar tuis te gaan nie.
Orpa J - Des 2014
Algehele gradering
In Vryburg gewees vir n bruilof.
Bernie Mullen M - Nov 2014
Algehele gradering
A pleasant stay
Vian D - Mrt 2014
Algehele gradering
Gerieflik met goeie ontbyt en in 'n baie mooi huis met 'n gevoel van privaatheid.
Jan-cor K - Mei 2014
Algehele gradering
'n Lekker slaapplek en ontbyt!
Cornel S - Mei 2014
Algehele gradering
Verblyf is geskik vir een nag se oorslaap.
Makhasana John S - Mei 2013
Algehele gradering
Wonderful stay
Karin D - Jul 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam! Baie vriendelike ontvangs. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tevrede te stel.
Anne J - Okt 2013
Algehele gradering
A nice stop-over when driving Joburg - Uppington
Andre B - Nov 2012
Algehele gradering
Friendly service
Khanyisile M - Okt 2011
Algehele gradering
The place was fantastic and well secured.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Kock-straat 2, Vryburg, 8600, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang