Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castellon Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon, netjies, vriendelik ontvang, mooi uitsig. Vriendelik ontvang, Anke is vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon. Pragtige uitsig van Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Vriendelik en gasvry. Baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Romanties, rustig en privaat. Castellon boutique hotel is n paradys. Pynlik netjies, professionele maar verskriklike vriendelik diens vanaf Nicola, haar man en personeel ontvang, ontbyt was my hoogtepunt so lekker was dit. Ek Sal definitief weer sou wou gaan. Het wel nie die kamer gekry wat ek geboek het nie. Het verskriklik uitgesien om in daardie pragtige rooi kamer te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madenia I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

It was nothing short of amazing, definitely exceeded our expectations. Castellon Boutique Hotel is a perfect couple weekend getaway. The atmosphere in the room sets the tone for a romantic mood and it's a homey feeling. The view from your room over looks Table Mountain and Single Hill. Hats off to Nicola and heer team that made our stay memorable. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Pragtig en rustig. Pragtige wooneenhede! Netjies en skoon. Puik dames wat die kamers diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anke
Castellon Boutique Hotel
Thank you so much for your review. We look forward to seeing you in the future.

George O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantastiese ruim, netjiese vertrek, met 'n besonderse uitsig oor Tafelberg! Alles was perfek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anke
Castellon Boutique Hotel
Thank you for your feedback.

Tertia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Absolutely loved It! Hierdie was die perfekte wegbreek vir 'n huweliksherdenkingaand. Castellon Boutique Hotel is die perfekte "weg van alles", maar tog naby alles. Die ontvangs was professioneel, vriendelik en vinnig. Ons is met ontvangs, deeglik verduidelik hoe die sleutels werk. Die kamer was mooi, gerieflik en het 'n wonderlike uitsig gehad. Ontbyt was op tyd bedien. Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Ek sal beslis weer gaan as ek so wegbreek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anke
Castellon Boutique Hotel
Thank you so much for your lovely feedback . It's always so exciting to hear happy feedback from our valued guests. We hope to see you soon Kind regards, Nicola

Nadia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Friendly staff that made us feel welcome. The room was impeccable and luxurious. Certainly going to stay there again and for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anke
Castellon Boutique Hotel
Thank so much for your feedback.

Tracey B
1 nag
5.0
Okt 2021

Loved our stay. The rooms are beautiful, with great attention to detail. The hosts are very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anke
Castellon Boutique Hotel
Thank you so much, we hope we get to see you again soon.

Josias B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Fabulous. We loved the fact that they have an in-house laundry service. The room was more like an apartment than a hotel room. We will recommend Castellon to all our friends. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pentz-rylaan 162, Flamingovlei, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375f5714ae1df41ad4fb9535912328619bb13a557a36d1516ba38698a05f1e25b61881980843e791e4b00cdaf5b1e74abc02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 162 Pentz Drive, Flamingovlei Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838233234038 18.507558703423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang