Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castelton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Castelton is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die hartjie van Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Hierdie drieverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer, met sy koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad, is op die eerste verdieping. Die ander kamer op hierdie verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapakmer is op die tweede verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer op die grondverdieping en die vierde badkamer, ook op hierdie verdieping, het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is ook op die grondverdieping en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die formele sitarea en die eetarea is op hierdie verdieping en het 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Die heel boonste verdieping spog met die braaikamer en nog 'n etenstafel, 'n gasbraai en nog 'n TV met 'n vol DStv-pakket.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek by die huis, asook toegang tot al die gemeenskaplike geriewe op die perseel soos die 2 swembaddens, 'n speletjieskamer, putt-putt-baan en tennisbane. Die middedorp, restaurante, skole, hospitale en belangrike geriewe is nie meer as 2 km ver nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
  • Gaste dink Castelton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57cfbfcb6aa68aa590d5f36fd453931e8d32cea3f43d415a11e79e91e86a83e42f70287446752cb3352c8f7de14d3249237d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Castleton 31 Piesang Valley Road 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0522142 23.3543806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang