Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castelton

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Castelton is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die hartjie van Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié drieverdiepinghuis bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed op hierdie vlak met 'n en suite-stort. Die tweede verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die vierde slaapkamer is op die grondvlak en beskik oor 2 enkelbeddens. Die vierde badkamer is ook op hierdie vlak en het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is op die grondvlak geleë en dit is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Op hierdie vlak is daar ook 'n formele sitkamer en eetkamer met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Op die boonste vlak is 'n braaikamer met nog 'n etenstafel, 'n gasbraai en nog 'n TV met 'n volledige DStv-pakket.

Gaste kry veilige parkeerplek by die huis asook volle toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe soos 2 swembaddens, 'n speletjieskamer, 'n putt-puttbaan asook tennisbane. Die middedorp, restaurante, skole, hospitale en belangrike geriewe is minder as 2 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
  • Gaste dink Castelton het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton 31, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57cfbfcb6aa68aa590d5f36fd453931e8d32cea3f43d415a11e79e91e86a83e42f70287446752cb3352c8f7de14d3249237d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Castleton 31 Piesang Valley Road 6600 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0522142 23.3543806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang