Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castillo Rio

B&B
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castillo Rio bied lieflike B&B-verblyf met tuin- en rivieruitsigte in Gonubie, sowat 2,5 km vanaf Gonubie-strand.

Die veelverdiepinggastehuis beskik oor gesins- en dubbelkamers wat elk gemaklike dubbelbeddens en privaat badkamers met storte en toilette het.

Elke kamer het 'n slim-TV, WiFi, yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen lei na 'n balkon of stoep met 'n lieflike uitsig.

Ontbyt word in die eetarea met 'n tuin- en rivieruitsig bedien. Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea, die kuierarea met 'n tafeltennistafel en veerpyltjiebord of die binnebraai-area ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d738f7fa807f0cbf64e007d2d352c4ee0f9109a007ca86999466c0b92f067d0fda4f94ee7e916f1f0768e0475b4b0d03a79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 George Randell Drive Gonubie North 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.936119611174 28.013222604894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang