Castle Holiday
Kry 5% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei-weg, Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 055R1 953 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Castle Holiday is 'n moderne en stylvolle woonstel in 'n veilige vakansie-oord in Plettenbergbaai. Die woonstel bied 'n asemrowende uitsig oor die Piesangvallei en is die ideale wegbreekplek om van die stad se gedruis te ontsnap.
Die selfsorgwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en bad, en die derde badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die die sitarea het 'n gemaklike L-vormige bank voor die TV. Gaste kan ook op die balkon ontspan.
Verder is mini-gholf, swembaddens, tennisbane, 'n speletjiesarea met 'n TV, tafeltennis, 'n pool-tafel, tafelsokker, 'n springmat, kinderarea en 'n wassery op die oord se perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Two Keens Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piesangvallei-weg, Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castle Holiday het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei-weg, Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap