Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rickus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Julle sal ons weer sien! Ons wou net vir 'n dag wegkom en rus, en dit was alles perfek. Van die familie tot na die oulikste honde, dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie! Tot 'n volgende keer. Groete Castle Home

Chantelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker gekuier. Fantastiese verblyf, pragtig en gemaklik, gasheer baie vriendelik en gaan uit sy pad uit om mens tegemoet te kom. Gaavryheid is merkwaardig, flink en vinnige diens en 24 uur beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Baie dankie, dit was heerlik om julle oor te hê. Tot volgende keer! Groete Hugo Castle Home

Nadia V
1 nag
4.6
Mrt 2024

Skoon en vriendelik. Dit was baie skoon en gemaklik. Almal was vriendelik en die gasheer was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hugo
Castle Home
Dankie, tot 'n volgende keer! Groete, Castle Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hugo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009e338aa9565be86da8dadb4f713feba752252464362cba4429853fda7fa8c387fdecc5b466790d52b7194c1cf42dade76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 125 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8322584 28.1607013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang