Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Home

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2024 tot 31 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 250 R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie unieke kasteelhuis is in Clubview, Centurion in Gauteng geleë. Die eienaars en hul kinders woon in die huis op die eerste en tweede verdieping, terwyl gaste toegang het tot slegs die derde verdieping en sekere dele van die huis om privaatheid te verseker.

Verblyf word in 3 toringkamers gebied. Hierdie slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie slaapkamers is op die derde verdieping geleë en lei na 1 gedeelde balkon wat uitkyk oor die tuin, gedeelde swembad en fontein.

Daar is 'n gedeelde leefarea wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV en 'n gedeelde eetarea onder waar gaste ontbyt en nog 'n sitarea kan geniet. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, die gedeelde swembad en die visdam. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hugo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Castle Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stymie-laan 125, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA009e338aa9565be86da8dadb4f713feba752252464362cba4429853fda7fa8c387fdecc5b466790d52b7194c1cf42dade76d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 125 Stymie Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8322584 28.1607013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang