Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Debby D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fabulous. This was the most beautiful location; the tower was stunning, we loved the attention to detail. Will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fairy tale come true! Ons het Rapunzel kasteel gekies omdat dit 'n kasteel is met 'n toring en trappe, 3 verdiepings, met 32 trappe om presies te wees wat jy heel dag klim. Ons het dit verskriklik geniet om in die luukse Rapunzel (amper soos in 'n mediëval kasteel) te bly. Die kasteel is romanties en magies. Die dekor en meubels is soos uit 'n "movie". Luuks en keurig gekies tot in detail. Die kombuis is volledig toegerus met 'n ysmasjien. Dit kort net 'n "bread toaster en 'n klein vrieskas! Die Prinses kamer in die toring verander in 'n fairy tale as die ligte met skemer aangeskakel word. Dit is so romanties. Die Prinses kamer kry heel dag son en laatmiddag is dit snoesig warm met vol son, veral nou in die winter is dit 'n bonus en die son gee die kamer 'n warm kleur wat onbeskryflik mooi is. Ons het wel van Woensdag 2 uur sonder krag gesit tot die volgende dag 2 uur. Maar ons wou onder geen omstandighede ons kasteel verlaat nie en ons gasheer het vir ons 'n gasverwarmer en nog solarligte gebring. Toe het die kasteel in 'n regte mediëval kasteel verander wat ons geniet het. Ons het ook 'n gas gehad, 'n vampier wat in die onderste kamer gebly het agter 'n skild teen die muur. Hy't oral rondgevlieg. Dit het ons nie gepla nie, hy hoort mos in 'n kasteel! Ek beveel die kasteel hoog aan, maak gerus 'n bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasie ervaring en aasem roowende itsig. Beste ervaring vir ons as gesin en ons gaan definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Awesome! Wat 'n pragtige plekkie. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enna K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Betowerend mooi en lekker. Dit was 'n belewenis. 'n Welkome ontvlugting van elke dag se gejaag. Die Rapunzel's Room is prentjie mooi, maar pak 'n klein tassie of rugsak as jy doer bo in die kasteel wil slaap. Die trappe is baie. Daar is ook 'n pragtige kamer op die grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Asemrowend mooi. Heerlike sprokie aand en dogters het dit so baie geniet, om elke hoekie wil jy net nog 'n foto neem. Soveel moeite met detail. Voel waarlik soos die prinses. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie goed gereel en eienaar het ons dadelik telefonies gehelp om in te kom. Baie lekker gebly en alles was baie goed gereel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dan P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Scenic and Arabian. Awesome place, such a cool concept, view and decor. Beds were a little small and the place was quite dusty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marizanda S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Die ondervinding was baie spesiaal. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Dit is alles en nog meer wat ek op hulle page sien. Dit was regtig 'n belewenis. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Werfplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbG4pEXpMHmnNR0hIpgxJIIFNmzntdRvP01rKmawMoN900apU1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off the R712 Farm Werf 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.558912577271 28.472136752981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang