Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Debby D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby D

Fabulous.

This was the most beautiful location; the tower was stunning, we loved the attention to detail. Will definitely be returning.

Naomi C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Fairy tale come true!

Ons het Rapunzel kasteel gekies omdat dit 'n kasteel is met 'n toring en trappe, 3 verdiepings, met 32 trappe om presies te wees wat jy heel dag klim. Ons het dit verskriklik geniet om in die luukse Rapunzel (amper soos in 'n mediëval kasteel) te bly. Die kasteel is romanties en magies. Die dekor en meubels is soos uit 'n "movie". Luuks en keurig gekies tot in detail. Die kombuis is volledig toegerus met 'n ysmasjien. Dit kort net 'n "bread toaster en 'n klein vrieskas! Die Prinses kamer in die toring verander in 'n fairy tale as die ligte met skemer aangeskakel word. Dit is so romanties. Die Prinses kamer kry heel dag son en laatmiddag is dit snoesig warm met vol son, veral nou in die winter is dit 'n bonus en die son gee die kamer 'n warm kleur wat onbeskryflik mooi is. Ons het wel van Woensdag 2 uur sonder krag gesit tot die volgende dag 2 uur. Maar ons wou onder geen omstandighede ons kasteel verlaat nie en ons gasheer het vir ons 'n gasverwarmer en nog solarligte gebring. Toe het die kasteel in 'n regte mediëval kasteel verander wat ons geniet het. Ons het ook 'n gas gehad, 'n vampier wat in die onderste kamer gebly het agter 'n skild teen die muur. Hy't oral rondgevlieg. Dit het ons nie gepla nie, hy hoort mos in 'n kasteel! Ek beveel die kasteel hoog aan, maak gerus 'n bespreking.

Dewald B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Fantasie ervaring en aasem roowende itsig.

Beste ervaring vir ons as gesin en ons gaan definitief weer gaan.

Frikkie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie M

Awesome!

Wat 'n pragtige plekkie. Sal definitief weer gaan!

Enna K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enna K

Betowerend mooi en lekker.

Dit was 'n belewenis. 'n Welkome ontvlugting van elke dag se gejaag. Die Rapunzel's Room is prentjie mooi, maar pak 'n klein tassie of rugsak as jy doer bo in die kasteel wil slaap. Die trappe is baie. Daar is ook 'n pragtige kamer op die grondvloer.

Marelize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize L

Asemrowend mooi.

Heerlike sprokie aand en dogters het dit so baie geniet, om elke hoekie wil jy net nog 'n foto neem. Soveel moeite met detail. Voel waarlik soos die prinses. Mooiste uitsig.

Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Baie goed gereel en eienaar het ons dadelik telefonies gehelp om in te kom.

Baie lekker gebly en alles was baie goed gereel.

Dan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dan P

Scenic and Arabian.

Awesome place, such a cool concept, view and decor. Beds were a little small and the place was quite dusty.

Marizanda S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizanda S

Die ondervinding was baie spesiaal.

Baie lekker gebly, dankie.

Santie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Amazing.

Dit is alles en nog meer wat ek op hulle page sien. Dit was regtig 'n belewenis. Alles is daar.

Chris D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Die ligging is lekker stil, mens kan rustig kuier met 'n wonderlike uitsig.

Ons het lekker gebly, dankie. Beurtkrag is maar altyd 'n probleem. Dit raak warm gedurende die dag in die huis en daar is geen waaiers nie.

Rechaen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rechaen V

Betowerend.

Verskuil tussen weelderige groenery, staan die betowerende kasteel as 'n tydlose wonder in die omhelsing van die natuur. Sy majestueuse toringe en klipmure straal 'n ouwêreldse sjarme uit, terwyl die omringende landskappe 'n onaardse aanraking toevoeg. Die naatlose integrasie van argitektuur met die natuurlike omgewing skep 'n sprokiessetting, wat dit 'n betowerende bestemming maak vir diegene wat geskiedenis en rustigheid soek.

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde - Dit laat my hart warm voel - Hoop om julle gou weer te sien - Groete Manie

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace
Renier A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A

Ongelooflik.

Dit is 'n ongelooflike ervaring. Dit is baie mooi. Daar moet meer sulke plekke wees. Eienaars het beslis 'n wenresep.

Selma V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Magic.

Die kasteel was die perfekte bederf vir ons huweliksherdenking naweek. Asemrowende uitsig, skoon en netjies met alles wat jy benodig, en meer.

Amelia R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Rapunzel's Tower is baie netjies, en mens kan in rustigheid die berge geniet.

Al wat dalk benodig word, dalk het ek dit gemis, is 'n toaster. Maar verder is dit 'n stunning plek, en ek sal aanbeveel dat meer mense die kasteel besoek.

Jolanda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda S

Asemrowend mooi.

Die rustigheid van die natuur. Mens kan dit nie beskryf as jy nie daar was nie.

Tonya N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya N

Pragtige, pragtige plek.

Wat 'n mens eerste opval is die detail. Dit is ondenkbaar dat iemand met soveel liefde 'n plek kan maak waar vreemdes kan kom ontspan. Dit was alles silwer skoon en baie prakties ingerig. En die uitsig was asemrowend. Ek het dit ook waardeer dat niemand ons ooit lastig geval het nie. Die inligting vooraf was net genoeg, nie oorweldigend nie. Werklik 'n wonderlike plek.

Deon F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Magical!

Clever design. Clean mountain air. Beautiful sunsets. Quiet and peaceful. Cozy kitchen and braai area. It was like having two holidays at the same time. I enjoyed breakfast and shopping in town. I came back in the afternoon for a sundowner and a peaceful BBQ. Thank you!

Tersia E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia E

Ongelooflik mooi.

Die kasteel is 'n sprokie wat waar geword het!

Akesh M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akesh M

Magical stay at Aladdin's castle.

The place is very well put together and is very magical.

Carlynne K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K

Pragtige attention to detail.

Baie gerieflike en mooi plek. Die dress-up klere in die kaste sit die kersie op die koek. Baie gesellig en beeldskoon. Beslis 'n besoek of twee of drie werd. Sal dit beslis weer besoek.

Elzani B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B

Amazing!

Aladdin's Palace is in "regte lewe" nog beter as die foto's! Die aandag wat spandeer is aan detail is besonders. Sal dit enige tyd aanbeveel, dit was 'n ongelooflike ervaring.

Okkie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie P

Fantasties!

Ek kan 'n klomp oulike woorde gebruik, maar dit is onnodig. Dit was flippen awesome.

Mariette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Woorde kan nie ons ervaring beskryf nie.

Dit was vir baie jare my droom om in die kasteel te gaan rus, en glo my, my wildste drome is oortref. Ek sal met die grootste vrymoedigheid enige iemand aanbeveel of die "fairytale" te ervaar. Die detail wat daar is, is onbeskryflik. Die uitsig vanaf die verskillende vertrekke is asemrowend. Ek kan net sê, wow.

Bertus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

Stunning.

Pragtige uitsig en stil.

Winona B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winona B

Beautiful and peaceful.

See stars.

Harnu K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harnu K

Belewenis.

Die verblyf en uitsig was fantasties. Netjies en skoon. Die dekor van woning was uit die boonste rakke.

Bianca W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W

Voel soos 'n sprokie!

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Sal beslis weer eendag daar wil bly!

Conrad P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P

Baie romantiese plek met uitstekende uitsig.

Baie lekker braai-area, goed toegerus. Sal verseker weer kuier. Manie is 'n uitstekende en baie behulpsame gasheer.

Maretha K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha K

Ons sal beslis weer gaan.

Heerlik ontspanne ruim en luuks.

Brett M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brett M

Beautiful escape into the country side.

Would definitely recommend it for any couple looking for a romantic weekend.

Louna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louna V

Incredible stay at the majestic castle!

The owner and manager are both so kind and welcoming and we enjoyed our stay at the Rapunzel castle.

Henk S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Baie mooi kasteel in pragtige omgewing.

Sien sterre.

Hugo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V

Fantastiese ervaring.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons kleinkind was in vervoering oor die kasteel. Sal hoogs aanbeveel.

Laetitia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Ongelooflik.

Beurtkrag het ons onkant gevang, maar die kasteel is fantasties, so baie detail is aangebring om dit realisties te maak, ons het werklik soos prinse en prinsesse gevoel.

Alet E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E

Wat 'n wonderlike ervaring om ons 40ste huweliksherdenking in ons eie kasteel te vier. Beslis aan te beveel vir iemand wat graag memories maak.

Ons wou graag iets spesiaal doen vir ons 40ste huweliksherdenking. Die kasteel was beslis ons beste keuse.

Gill P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gill P

Out of the ordinary, beautifully eclectic property.

Loved the attention to detail in the themed decor. Looking forward to seeing their Aladin's castle.

Nardus S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus S

Fantasties!

Elke sent werd! Die plek is pragtig. Die diens is baie vriendelik en goed. Die ligging is uitstekend.

Deon L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Besonders lekker, sprokiesondervinding.

'n "Bucket list" -moet wonderlik, onvergeetlik, 'n 100% ware sprokie, beslis 'n 5 ster-ondervinding om te beleef.

Thys B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Sprokies. Rustig.

Kalmte en bekoring in een pakket.

Leon V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Sprokies.

Defnitief iets om te beleef, dit was wonderlik gewees. Tannie Wimpie en Oom Basie is wonderlike mense en het ons vinnig laat tuis voel. Hierdie verblyf is 'n defnitiewe moet vir enige iemand.

Christine S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Was 'n baie rustige en 'n unieke kuier.

Ek sal die plekkie vir almal aanbeveel. En die kos wat vir ons bedien was is van die boonste rakke. Ek sal beslis weer terug gaan. Was skoon hartseer om huis toe te gaan.

Cornè J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornè J

Sprokie.

Castle In Clarens was net een ongelooflike ervaring gewees. Alles was net absoluut perfek. Hulle sal ons beslis weer sien.

Desmond D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond D

Castle in Clarens was ons vakansie se afsluit-aand. Dit het ons vakansie op 'n sprokiesverhaal afgesluit.

Die voorbereiding van die kasteel was besonders goed. Die hele kasteel was skoon van hoek tot kant met absoluut geen stof in sig. Die tema van die kasteel was besonders goed na gestreef en bereik. Dit is beslis 'n bestemming wat ons weer sal besoek. En binnekort.

Vanessa J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Relaxing and interesting.

Lovely rooms and beautiful views of the surrounding mountains.

Meliska K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska K

Sprokiesagtig!

Sterre moet 5 wees. Dit was 'n ervaring gewees om in ons eie klein kasteeltjie te bly. Alles was so mooi, netjies en met liefde gedoen. Tannie Wimpie en oom Basie was dierbaar en het ons so bederf met koningskos! Sal definitief aanbeveel!

Rukeya H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rukeya H

Absolutely stunning.

The Castle is magical! The experience was well worth it. The fireplace and outdoor patio were my favourites. Thanks for a beautiful time there. Thank you for breakfast. Thank you for the peace and tranquillity, the privacy and the professionalism. I am especially grateful that you called me to collect my gown I forgot behind. I am eternally grateful. See you again next year.

Chrisna G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G

Wonderlike ervaring!

Magical! 'n Wondermooie plek so reg uit 'n feeverhaal! Gashere vriendelik, kos uitstekend, heerlik geslaap, alles wat mens nodig het. Verdien meer as net 'n 10/10!

Carelia S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carelia S

Wow!

Dit was 'n ongelooflike ervaring! Dit is selfs beter as die foto's. Ons het dit vreeslik geniet en die aandete was wonderlik! Sal dit beslis aanbeveel

Paul K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Uniek.

Die kasteel is 'n baie unieke ervaring. Dit is ongelooflik netjies gedoen, en alles wat mens nodig het is daar. Ons was opsoek na iets wat nie die norm is nie en die kasteel het dit gelewer!

Johan H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ongelooflik!

Castle Clarens is letterlik iets uit 'n sprokiesverhaal. Die aandag aan detail met die kleinste goed in die kasteel is ongelooflik en al is dit selfsorg het Wimpie die heeltyd gesorg dat ons gelukkig is en alles het wat ons nodig het. As jy Clarens besoek, is Castle Clarens definitief die moeite werd om by te oornag.

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace se terugvoer

Beste Johan,

Dit was heerlik om julle as koninklike gaste by die kasteel te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien

Groete,
Castle in Clarens

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace
Jay-jay H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-jay H

Romantiese wegbreek.

Baie skoon en netjiese plek. Ongelooflike uitsig. Het verloof geraak in die kasteel! Sal definitief weer teruggaan om weer die stilte, vars lug en uitsig te geniet. Al waaroor ek kan kla is die parkeerarea wat baie steil is en moeilik maak om goedere in en uit te laai. Maak seker jou handrem werk anders gaan jy jou kar onder in die vallei gaan haal.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Werfplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbG4pEXpMHmnNR0hIpgxJIIFNmzntdRvP01rKmawMoN900apU1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off the R712 Farm Werf 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.558912577271 28.472136752981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang