Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Werfplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace is in die hartjie van die Maluti-berge geleë en laat gaste die grootsheid van die Castle-lewe ervaar. Die twee majestueuse kastele word elkeen as 'n selfsorggastehuis verhuur.

Elke kasteel beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamer slegs 'n stort het.

Beide kastele het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is. Gaste het toegang tot hul eie privaat stoep, sitarea, eetarea en 'n kaggel.

Gaste kan 'n ware fantasie-ervaring geniet met elke kasteel wat uniek gemeubileer is. Rapunzel's Tower en Aladdin's Palace sal gaste aan die wêreld van koninklikes, fantasie en luukse bekendstel.

Die verblyf se doel is om die betowerende skoonheid en sjarme van die Middeleeuse-geïnspireerde toevlugsoord te deel, waar gaste kan ontspan en hulself in die kuns van 'n vervloë era kan verdiep.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Debby D
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. This was the most beautiful location; the tower was stunning, we loved the attention to detail. Will definitely be returning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Naomi C
Saam met lewensmaat
5.0
Fairy tale come true! Ons het Rapunzel kasteel gekies omdat dit 'n kasteel is met 'n toring en trappe, 3 verdiepings, met 32 trappe om presies te wees...
Sien meer
Jun 2024
Dewald B
Gesin met tieners
5.0
Fantasie ervaring en aasem roowende itsig. Beste ervaring vir ons as gesin en ons gaan definitief weer gaan.
Jun 2024
Frikkie M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Wat 'n pragtige plekkie. Sal definitief weer gaan!
Mei 2024
Enna K
Saam met vriende
5.0
Betowerend mooi en lekker. Dit was 'n belewenis. 'n Welkome ontvlugting van elke dag se gejaag. Die Rapunzel's Room is prentjie mooi, maar pak 'n klei...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Langs die R712, Werfplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Castle in Clarens - Rapunzel's Tower and Aladdin's Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R712, Werfplaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbG4pEXpMHmnNR0hIpgxJIIFNmzntdRvP01rKmawMoN900apU1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Off the R712 Farm Werf 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.558912577271 28.472136752981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang