Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle on the Heads

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Castle on the Heads
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre K

Once a lifetime ervaring!

Dit was 'n ongelooflike lekker aand. Ons het gedink dit gaan dalk 'n pragtige, luukse maar onpersoonlike gastehuis wees. Dit was pragtig en luuks maar alles behalwe onpersoonlik. Die personeel, veral Lana, het moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Sal enige tyd Castle on the Heads aanbeveel en sal graag weer daar tuisgaan.

Kobus B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Pleasant!

Our stay at Castle on the Heads was exceptional! Lana, the manager, and her colleagues were friendly and helpful. We had two Doberman Pinschers with us, and Castle on the Heads accommodated them. I was travelling with my mother and requested a room with two beds. When we got to our room, the staff forgot to give us an extra bed, but in return, Lana gave me my separate en suite room! That is indeed exceptional service. The castle is located in one of the most beautiful spots on earth. I recommend the castle to any traveller and will stay there again when I visit Knysna.

Laura K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura K

Excellent stay!

Lana en Rosie het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n wonderlike ondervinding om by die kasteel te bly. We'll be back!

Martin G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Wonderlike ervaring.

Castle on the Heads is 'n pragtige ou huis met een van die mooiste uitsigte ooit. Die ontbyt is heerlik. Die personeel is vriendelik en die gasvrou, Lana, gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel.

Madri B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri B

Asemrowend.

Fantasties plek met die mooiste uitsig. Jy kan sien dat die bestuur tyd geneem het om aan elke spesifieke ding te dink. Ons het baie lekker gebly!

Marietjie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Ongelooflike pragtige plek!

Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Sal beslis weer daar bly - volgende keer vir seker meer as net 1 dag. Ons gasvrou was behulpsaam en het ons onmiddellik tuis laat voel.

Brian C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C

Had a very relaxing time.

What a gem in Knysna. Everything was wonderful, the room, breakfast, the staff and the view.

Martin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Asemrowende uitsigte. Lana is puik.

Baie lekker. Staff se diens is uitstekend.

Castle on the Heads se terugvoer

Dear Martin,
Thank you for taking the time to leave us a review. We highly appreciate your feedback and are glad to hear that you had a pleasant stay at Castle on the Heads.
We hope to welcome you back whenever your travels bring you back to Knysna.
Warm wishes,
Lana Oosthuizen
General Manager

Castle on the Heads
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b3bdf59800a6017778021b2374fd3313ce94039e260d3ea7ec4860007d7b0183831dec12a1867563b8d3eb7e05b6e1de81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 39 Glenview Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080602732475 23.066092799475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang