Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle on the Heads

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nokuthula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Super. Our stay was quite an experience, will definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Once a lifetime ervaring! Dit was 'n ongelooflike lekker aand. Ons het gedink dit gaan dalk 'n pragtige, luukse maar onpersoonlike gastehuis wees. Dit was pragtig en luuks maar alles behalwe onpersoonlik. Die personeel, veral Lana, het moeite gedoen om ons welkom en tuis te laat voel. Sal enige tyd Castle on the Heads aanbeveel en sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent stay! Lana en Rosie het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n wonderlike ondervinding om by die kasteel te bly. We'll be back!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag
5.0
Aug 2024

Pleasant! Our stay at Castle on the Heads was exceptional! Lana, the manager, and her colleagues were friendly and helpful. We had two Doberman Pinschers with us, and Castle on the Heads accommodated them. I was travelling with my mother and requested a room with two beds. When we got to our room, the staff forgot to give us an extra bed, but in return, Lana gave me my separate en suite room! That is indeed exceptional service. The castle is located in one of the most beautiful spots on earth. I recommend the castle to any traveller and will stay there again when I visit Knysna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlike ervaring. Castle on the Heads is 'n pragtige ou huis met een van die mooiste uitsigte ooit. Die ontbyt is heerlik. Die personeel is vriendelik en die gasvrou, Lana, gaan uit haar pad om mens welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowend. Fantasties plek met die mooiste uitsig. Jy kan sien dat die bestuur tyd geneem het om aan elke spesifieke ding te dink. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ongelooflike pragtige plek! Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Sal beslis weer daar bly - volgende keer vir seker meer as net 1 dag. Ons gasvrou was behulpsaam en het ons onmiddellik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Had a very relaxing time. What a gem in Knysna. Everything was wonderful, the room, breakfast, the staff and the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowende uitsigte. Lana is puik. Baie lekker. Staff se diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lana
Castle on the Heads
Dear Martin, Thank you for taking the time to leave us a review. We highly appreciate your feedback and are glad to hear that you had a pleasant stay at Castle on the Heads. We hope to welcome you back whenever your travels bring you back to Knysna. Warm wishes, Lana Oosthuizen General Manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b3bdf59800a6017778021b2374fd3313ce94039e260d3ea7ec4860007d7b0183831dec12a1867563b8d3eb7e05b6e1de81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 39 Glenview Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080602732475 23.066092799475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang