Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle on the Heads

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castle on the Heads is 'n asemrowende kasteel-geïnspireerde gastehuis in The Heads, Knysna, en bied gaste ruim en gerieflike luukse oornagverblyf waar gaste panoramiese uitsigte vanuit elke hoek van die eiendom kan geniet. Die eiendom spog met welige tuine, 'n spog ingang, 'n funksielokaal en stylvolle verblyf.

Verblyf word gebied in 5 pragtig gemeubileerde kamers wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die ruim kamers is elk ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Elke kamer het ook gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer maak oop op 'n balkon met sitplek buite en pragtige uitsigte oor die see of die strandmeer. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea waar hulle hul komplimentêre ontbyt kan geniet, wat óf op die perseel aangebied word óf by Pearl View Brew, die suster-eiendom se koffiewinkel op die perseel.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Die eiendom bied ook 'n stylvolle venue vir enige funksie, feesgeleentheid of troue. Die gastehuis is gerieflik naby wêreldklas-kampioenskapgholfbane geleë, wat Castle on the Heads die perfekte basis maak vir 'n gholfvakansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Pierre K
Saam met lewensmaat
5.0
Once a lifetime ervaring! Dit was 'n ongelooflike lekker aand. Ons het gedink dit gaan dalk 'n pragtige, luukse maar onpersoonlike gastehuis wees. Dit...
Sien meer
Aug 2024
Kobus B
5.0
Pleasant! Our stay at Castle on the Heads was exceptional! Lana, the manager, and her colleagues were friendly and helpful. We had two ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Laura K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent stay! Lana en Rosie het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Dit was 'n wonderlike ondervinding om by die kasteel te bly. We'll be back...
Sien meer
Aug 2024
Martin G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Castle on the Heads is 'n pragtige ou huis met een van die mooiste uitsigte ooit. Die ontbyt is heerlik. Die personeel is vriende...
Sien meer
Jun 2024
Madri B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Fantasties plek met die mooiste uitsig. Jy kan sien dat die bestuur tyd geneem het om aan elke spesifieke ding te dink. Ons het baie lekke...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castle on the Heads het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenview-weg 39, The Heads, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5b3bdf59800a6017778021b2374fd3313ce94039e260d3ea7ec4860007d7b0183831dec12a1867563b8d3eb7e05b6e1de81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 39 Glenview Road The Heads 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.080602732475 23.066092799475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang