Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Walk Estate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dustin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Castle Walk Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leandri B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en luuks.

Het heerlik gebly. Modern, netjies, skoon en veilig.

Dalene R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R

Mooi omgewing en kompleks is baie luuks.

Dit is 'n baie mooi netjiese en nuwe kompleks. Dit was lekker om daar te bly.

Lindy B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B

Really enjoyed the stay.

Really enjoyed the privacy of the stay. The rooms are very spacious and modern and beautiful! Sometimes you just need to be a princess of your own castle for a night.

Elize R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize R

Fantasties.

Dit was baie lekker om by Castle Walk Estate oor te slaap. Alles was netjies en skoon. Inklok was baie maklik en vinnig. Sal vir seker weer oorslaap.

Castle Walk Estate se terugvoer

Baie dankie Elize. Ons sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Castle Walk Estate

Castle Walk Estate
Fran S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fran S

Excellent service by Dustin and lovely accommodation.

All our needs were met. We had a great stay.

Castle Walk Estate se terugvoer

Thank you, Fran.
We hope to see you again.

Warm regards,
Castle Walk Estate

Castle Walk Estate
Annemari S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari S

Uitstekende diens en waarde vir geld.

Castle Walk was fantastiese waarde vir geld. Sekuriteit was goed. Woonstel was baie netjies, modern en alles gehad wat ons benodig het. Sal dit definitief aanbeveel. Dustin was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Morne V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Baie lekker gebly en baie veilig.

Baie netjies, sal elke keer daar bespreek as ek in die noorde van Pretoria is. Daar is alles en nog meer wat jy benodig.

Tiaan J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Ons het baie lekker gebly! Het alles wat jy nodig het en meer!

Sien sterre.

Elaine T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine T

Baie lekker!

Baie lekker plek, netjies en skoon!

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd26915f753c975e873518330097db18046601ad45d021af6d206fb905b8e5fadb01a9394f07092931be9db81383917e7d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 125 Castlewalk Road Roodeplaat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680455827529 28.317107422684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang