Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Walk Estate

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leandri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en luuks. Het heerlik gebly. Modern, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Mooi omgewing en kompleks is baie luuks. Dit is 'n baie mooi netjiese en nuwe kompleks. Dit was lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy B
1 nag
5.0
Jul 2024

Really enjoyed the stay. Really enjoyed the privacy of the stay. The rooms are very spacious and modern and beautiful! Sometimes you just need to be a princess of your own castle for a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Dit was baie lekker om by Castle Walk Estate oor te slaap. Alles was netjies en skoon. Inklok was baie maklik en vinnig. Sal vir seker weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dustin
Castle Walk Estate
Baie dankie Elize. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Groete Castle Walk Estate

Fran S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Excellent service by Dustin and lovely accommodation. All our needs were met. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dustin
Castle Walk Estate
Thank you, Fran. We hope to see you again. Warm regards, Castle Walk Estate

Annemari S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Uitstekende diens en waarde vir geld. Castle Walk was fantastiese waarde vir geld. Sekuriteit was goed. Woonstel was baie netjies, modern en alles gehad wat ons benodig het. Sal dit definitief aanbeveel. Dustin was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie lekker gebly en baie veilig. Baie netjies, sal elke keer daar bespreek as ek in die noorde van Pretoria is. Daar is alles en nog meer wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly! Het alles wat jy nodig het en meer! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Baie lekker! Baie lekker plek, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dustin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd26915f753c975e873518330097db18046601ad45d021af6d206fb905b8e5fadb01a9394f07092931be9db81383917e7d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 125 Castlewalk Road Roodeplaat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680455827529 28.317107422684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang