Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castle Walk Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castle Walk Estate bied selfsorgverblyf in Roodeplaat, Gauteng. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 3 eenslaapkamerwoonstelle en 4 tweeslaapkamerwoonstelle kies. Elke woonstel beskik oor gemaklike beddens, moderne badkamers, toegeruste kombuise, ruim leefareas en stoepe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot basiese rugsteunkrag, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf spog ook met 'n fasiliteit vir konferensies, troues en privaat funksies en het plek vir 90 gaste. Gaste is naby plaaslike geriewe, soos restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leandri B
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en luuks. Het heerlik gebly. Modern, netjies, skoon en veilig.
Aug 2024
Dalene R
Saam met vriende
5.0
Mooi omgewing en kompleks is baie luuks. Dit is 'n baie mooi netjiese en nuwe kompleks. Dit was lekker om daar te bly.
Aug 2024
Lindy B
5.0
Really enjoyed the stay. Really enjoyed the privacy of the stay. The rooms are very spacious and modern and beautiful! Sometimes you ju...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Elize R
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was baie lekker om by Castle Walk Estate oor te slaap. Alles was netjies en skoon. Inklok was baie maklik en vinnig. Sal vir seker wee...
Sien meer
Jun 2024
Fran S
Gesin met tieners
5.0
Excellent service by Dustin and lovely accommodation. All our needs were met. We had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dustin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Castle Walk Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castlewalk-weg 125, Roodeplaat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd26915f753c975e873518330097db18046601ad45d021af6d206fb905b8e5fadb01a9394f07092931be9db81383917e7d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 125 Castlewalk Road Roodeplaat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.680455827529 28.317107422684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang