Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 70A

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Vallei-weg 1, 70A Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Castleton 70A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en ruim woonstel in die Castleton-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n jong gesin wat die dorp en al sy besienswaardighede wil verken.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, Nespresso-koffiemaskien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele in die oopplan-leefarea, en die sitarea het 'n TV met 'n dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het goedonderhoude tuine en oordgeriewe soos 'n swembad, putt-putt-baan, 'n tennisbaan, speletjieskamer en 'n trampolien.

Gaste ontvang 'n klein versnaperingsmandjie met aankoms om 'n titseltjie ekstra geriewe tot jou verblyf te voeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gregory C
Gesin met klein kinders
5.0
Gesins vriendelik. Baie lekker gebly en naby aan al winkels ens. Ook lekker aktiwiteite beskikbaar.
Mei 2024
Michelle V
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasant stay in Plettenberg Bay. Very comfortable and clean, and a very helpful host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Juan V
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon en rustig. Perfek vir Klein Familie. Naby Plettenbergbaai en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie by die see.
Jun 2023
Nicolene E
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese oornagverblyf. Baie dankie aan Chad en Claire (eienaars) vir die vriendelike diens, lekker bederfies in eenheid en jul behulpsaamheid. Ons se...
Sien meer
Jun 2023
Frikkie B
Gesin met klein kinders
4.8
Baie geniet, naby gelee aan Central Beach. Als was somer net perfek. Fantasties, die eenheid was baie goed toegerus, netjies en modern. Maak gerus die...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piesang Vallei-weg 1, 70A Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 70A het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Vallei-weg 1, 70A Castleton, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA052075b5d75792eb4814483a882d7fb74cfcb47ad22a84ab34b36edbfe0fc2b887258a0a375c6427fa9bd535f78ce89436b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1 Piesang Valley Road 70A Castleton 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.054519589677 23.358241774869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang