Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 73C Studio Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Castleton 73C Studio Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Trudi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi M

Die uitsig is 'amazing' gewees, heerlike groot balkon om koffie te geniet.

Komplimentêre koffie, suiker en tee, asook ekstra seep vir die bad/stort sal goed wees. 'n Beurtkraglig in die kombuis sal ook goed wees. Ek sal hulle aanbeveel en weer daar tuisgaan. Gewone DSTV- en SABC-kanale kort. Nie almal kyk YouTube en Netflix nie. Netjies en skoon. As dit reën, is jy vasgevang in die kamer omdat die balkon nie 'n afdak het nie. Dit maak dit moeilik vir rokers, want hulle kan dan nie buite beweeg nie.

Wilma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Netjiese eenheid met die mooiste view.

Die eenheid se ligging is uitstaande en die glas skuifdeure loop uit op 'n baie ruim balkon/patio en het ons heerlik buite gesit en die sonsondergang dopgehou. Jammer daar was nie DStv of gewone SABC-kanale nie, maar dit het nie te erg bepla wat dit was ons oornagplek. Die eenheid het alles in wat benodig word en is pragtig netjies. Ons het nie die 3 stelle trappe moeilik gevind nie, maar ouer persone moet dit dalk in gedagte hou. Castleton self het ook 'n sekere uitkykpunt waar mens oor die hele Piesangvallei kan uitkyk en ook die Robberg vandaar af kan sien. Ek sal Castleton 73C altyd aanbeveel en ook self weer daar oornag.

Nadine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L

Ons was baie tevrede met ons verblyf.

Ons sal beslis terugkeer. Netjiese, skoon verblyf met alles wat jy benodig vir 'n kort wegbreek.

Lincoln W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lincoln W

Rustig, veilig en gemaklike verblyf geniet.

Baie lekker en rustig geslaap. Netjies en goed ingerig vir ons doeleindes.

Hannelie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Was baie verras deur ruim kamer en balkon.

Baie lekker. Waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel.

Christo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Rustig en lekker.

Skoon, netjies, spasie en gesellig.

Antoinette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik, die aanwysings na die bestemming was net verwarrend.

James A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James A

Baie goed.

Slegs ongerief met beurtkrag en geen alternatief vir kosmaak in woonstel.

Ruben P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben P

Baie goed.

Die diens was uitstekend.

Mc T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc T

My stay was very comfortable and nice.

I did not have the time to enjoy myself fully, since I needed to prepare for the meeting I had the following day. I will however ensure that I do book again when I am visiting the area, and enjoy my stay to the fullest, have a braai outside in the balcony area with my family.

Cecil B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil B

Baie netjies met 'n pragtige uitsig oor Plettenbergbaai en Robberg.

Sou 'n skinkbord met suiker, koffie en tee plus verseelde pakkies beskuit waardeer het. Behalwe vir vloeibare handeseep was daar nie seep vir die stort/bad nie. In totaal was dit seker een van die beste vakansieverblyfplekke nog wat ons beleef het. Besonder skoon en netjies. Onderdakparkering was 'n irritasie want daar is te min afdakke en die gebruik daarvan was op 'n "first come, first served" basis. Dit is nou versus die ander wooneenhede in Castleton.

Sinobia W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinobia W

Excellent service. Rooms are clean. Value for money.

Some coffee and tea would be nice in the rooms. But thanks for the service. Was contacted via email and SMS with check-in details. Thanks for going the extra mile. Appreciated.

Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Good value for money. Comfortable.

Well situated for our visit to Murray High school and shopping centres.

Ricardo V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V

Baie netjies.

Eenheid het 'n baie goeie ligging.

Beverley W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley W

Fantasties, skoon, net groot genoeg vir 2 mense, absoluut alles wat ons nodig het in een plek.

Uitstekende verblyf, sal aanbeveel, Nikki, ons gasheer, was fantasties en so hulpvaardig.

Ricardo V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V

Top class.

It's a wow view! Top class stay. Comfortable and relaxed environment.

Dewald K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald K

Was baie lekker, baie mooi uitsig.

Het alles wat jy nodig het vir ’n lekker kuier.

Angelique T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique T

Peaceful, relaxing very nice.

The lady Nikki, not sure if she was the host or reception, she was amazing with assistance.

Lee-anne L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne L

Lovely accommodation.

Lovely apartment, very clean and neat.

Riaan L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Heerlik en rustig

Die verblyf was genotvol. Die eenheid is redelik onlangs oorgedoen en het n pragtige uitsig oor Piesang Vallei. Sal beslus weer daar bly.

Jan Petrus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Petrus V

Die eenheid is baie gerieflik vir kort verblyf. Netjies en skoon.

Goed vir oornag, maar knap vir leef bv. wanneer dit sou reën.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c10f9dae4a1c016979dc14e13dbf0b4804faa3f0194dc441568f93c5e37e6d73fe1d1ff2ad85e67f96bf07d44c8bb3431e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054890676083 23.358449035993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang