Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 73C Studio Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lee Church V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Excellent. Parking was a bit confusing. Stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect for a travelling couple. Everything we needed with a lovely big patio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die uitsig is 'amazing' gewees, heerlike groot balkon om koffie te geniet. Komplimentêre koffie, suiker en tee, asook ekstra seep vir die bad/stort sal goed wees. 'n Beurtkraglig in die kombuis sal ook goed wees. Ek sal hulle aanbeveel en weer daar tuisgaan. Gewone DSTV- en SABC-kanale kort. Nie almal kyk YouTube en Netflix nie. Netjies en skoon. As dit reën, is jy vasgevang in die kamer omdat die balkon nie 'n afdak het nie. Dit maak dit moeilik vir rokers, want hulle kan dan nie buite beweeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rustig, veilig en gemaklike verblyf geniet. Baie lekker en rustig geslaap. Netjies en goed ingerig vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Was baie verras deur ruim kamer en balkon. Baie lekker. Waarde vir geld. Baie netjies en goed toegerus. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag
4.2
Mrt 2024

Rustig en lekker. Skoon, netjies, spasie en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Good. The place was nice and clean. I would have liked to know beforehand that the apartment was not on ground level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Netjiese eenheid met die mooiste view. Die eenheid se ligging is uitstaande en die glas skuifdeure loop uit op 'n baie ruim balkon/patio en het ons heerlik buite gesit en die sonsondergang dopgehou. Jammer daar was nie DStv of gewone SABC-kanale nie, maar dit het nie te erg bepla wat dit was ons oornagplek. Die eenheid het alles in wat benodig word en is pragtig netjies. Ons het nie die 3 stelle trappe moeilik gevind nie, maar ouer persone moet dit dalk in gedagte hou. Castleton self het ook 'n sekere uitkykpunt waar mens oor die hele Piesangvallei kan uitkyk en ook die Robberg vandaar af kan sien. Ek sal Castleton 73C altyd aanbeveel en ook self weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Ons sal beslis terugkeer. Netjiese, skoon verblyf met alles wat jy benodig vir 'n kort wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie netjies en gerieflik. Baie netjies en gerieflik, die aanwysings na die bestemming was net verwarrend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c10f9dae4a1c016979dc14e13dbf0b4804faa3f0194dc441568f93c5e37e6d73fe1d1ff2ad85e67f96bf07d44c8bb3431e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054890676083 23.358449035993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang