Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 73C Studio Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Castleton 73C Studio Apartment is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie met vakansie. Dit is naby verskeie winkels, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel is teen die berg en sowat 4 km vanaf die Goose Valley Golfklub en die Robberg-natuurreservaat.

Dié ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en 'n restaurant beskikbaar.

Castleton Apartments bied ook 'n speelgrond vir kinders, wipmatte, 'n speletjieskamer, vlugbal en wasgoedgeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lee Church V
5.0
Excellent. Parking was a bit confusing. Stay was excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jenny M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a travelling couple. Everything we needed with a lovely big patio.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Trudi M
5.0
Die uitsig is 'amazing' gewees, heerlike groot balkon om koffie te geniet. Komplimentêre koffie, suiker en tee, asook ekstra seep vir die bad/stort sa...
Sien meer
Feb 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese eenheid met die mooiste view. Die eenheid se ligging is uitstaande en die glas skuifdeure loop uit op 'n baie ruim balkon/patio en het ons he...
Sien meer
Nov 2023
Nadine L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie tevrede met ons verblyf. Ons sal beslis terugkeer. Netjiese, skoon verblyf met alles wat jy benodig vir 'n kort wegbreek.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton 73C Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c10f9dae4a1c016979dc14e13dbf0b4804faa3f0194dc441568f93c5e37e6d73fe1d1ff2ad85e67f96bf07d44c8bb3431e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Piesang Valley Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054890676083 23.358449035993

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang