Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton 87A

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Belinda T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Home away from home. What a perfect location. You are close to the shops as well as the beach. The place is lovely and very homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uitstekend geleë en baie netjiese en gemaklike vakansieverblyf! Ons het vanaf die instap baie gemaklik gevoel en alles was netjies en kombuis en badkamers skoon en ons kon afpak en ontspan. Verwelkoming op koue wintersdag was uitstekend met verwarmer wat reeds aangesit was voor ons koms. Baie dankie vir die verskaf van gemaklike, netjiese en uitstekende verblyf en diens. Ons is dankbaar en sal definitief weer by Castleton 87A tuisgaan en het groot bydrae gelewer om ons gesinswegbreek vir paar dae so spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

It is extremely worth it! We had a great stay and got a very great personal welcome. Comfortable, relaxing, and great view. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marwaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Breathtakingly amazing stay. Castleton 87A is a stunning apartment with a breath of fresh air, we felt completely safe, the kids enjoyed the big pool and the games were fun, the best of Castleton is the majestic views and even with load shedding kids were happy to be still connected to Wi-Fi and TV. I would definitely return to Castleton 87A. Thanks to Marco and Desre for the great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Mooiste uitsig, goed geleë en moderne eenheid. Moderne eenheid, goed toegerus, goeie ligging en mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Asemrowend. Desre was baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese,skoon en gerieflike verblyf. Ons het die geriewe geniet. Sal aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Castleton 87A
Dankie Francois, ek is bly julle het dit geniet ons ontvang julle graag weer in die toekoms.

Kobus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Waarde vir geld. Internet net 'n probleem by die woonstel. Rustig en stil by Castleton, ons bly graag daar. Skottelgoedwasser was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Castleton 87A
Hi dankie Kobus, ek is jammer dat die Wi-Fi 'n probleem was. Groete, Marco.

Sameera P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Very peaceful and safe setting. Utterly relaxing and the stay was unforgettable. The estate is well kept. The pools were lovely and the generable ambiance was relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marco
Castleton 87A
Thanks you are always welcome.

Kevin I
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantastic accommodation in Plettenberg Bay. The Castleton accommodation was very spacious, clean and modern and perfect for a self-catering holiday. The unit had excellent WiFi and DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hatshwell N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Extremely comfortable. Our stay was extremely comfortable, friendly and helpful staff and the location and view was perfect. The unit was tidy and equipped with all the necessary equipment one would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 795
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e5c887bebecd82747fcf6d5cf42354f9ef93aac73ffbe74fe3d054a792eee866ba4157027d015940f1a5e8ee333e70ec8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Piesang Valley Road Castleton 87A 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.055344968816 23.358907032586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang