Castleton 87A
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Castleton 87A is 'n selfsorgeenheid in Plettenbergbaai. Die eenheid bied uitsonderlike uitsigte oor die lowergroen omgewing en die see in die verte.
Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n eie badkamer.
Daar is 'n oopplan-sitarea en -eetarea op die grondverdieping. Die 1 bank in die sitarea is 'n dubbelslaapbank. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die eetarea lei na 'n toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan die Weberbraai op die stoep saam met die uitsig geniet.
Castleton Holiday Club bied verskeie aktiwiteite soos 'n swembad, vlugbal, tennis, putt-putt, 'n speelkamer vir kinders, en 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Castleton 87A het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Castleton 87A, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang