Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Landgoed, Piesangvalleiweg 10, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim woonstel met pragtige uitsigte. Die woonstel is in die Castleton Estate, 'n bekende vakansieoord in Plettenbergbaai, geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die balkon is die ideale plek om 'n skouspelagtige sonsondergang te geniet, te ontspan en skemerkelkies te drink wat oor die Piesang-vallei uitkyk.

Die woonstel is ideaal vir gesinne, paartjies of 'n groep vriende.

Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad, minigholfbaan, tennisbaan en omheinde 24-uur-sekuriteit. Die landgoed is 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai se hoofstrande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Castleton Landgoed, Piesangvalleiweg 10, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleton Landgoed, Piesangvalleiweg 10, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57542f7f6300360fb04697dc2ca9465396b6147477dccb0c3c819c5cd1293ba29c749093fdc3178df3371f8aadccfbf19fa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Castleton Estate 10 Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0522142 23.3543806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang