Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Castleton Bay View Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Castleton Bay View Penthouse is 'n bekoorlike woonstel op die derde verdieping van die gebou in Plettenbergbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte oor die omliggende area. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke wat lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Hierdie woonstel is naby die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Anand N
Gesin met klein kinders
5.0
Great views. Penthouse was clean, nice and spacious. True value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Kelly F
Saam met vriende
5.0
Penthouse perfection! Stunning stay, wish we could have stayed longer! One night for a work stay with friends could have turned into a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Carmen N
5.0
Baie aangenaam en hoogs aan te beveel! My werknemers het heerlik gebly en was vol lof oor die huis!
Mei 2024
Jayson J
Gesin met klein kinders
4.8
Baie tevrede. Baie netjiese plek. Geriewe op die perseel soos bv. swembad en tennisbane is in 'n baie baie goeie toestand. Ek beveel definitief hierdi...
Sien meer
Jun 2024
Theo W
Besigheidsreis
4.8
Very pleasant with beautiful view. Plettenberg Bay is a beautiful holiday destination and to work there is tempting to be on holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Castleton Bay View Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piesang Valley-weg 1, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2020aef0ba7cea5ad1e4ae93497a255e82e92caeb8a54a3a02f840adb1834cdbb9fb467a2ee203f51b2d420f5ef2db49b161?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Piesang Valley Road Plettenberg bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0532416548 23.356820940971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang