Cat Nap Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Arthur A - Jun 2024
Algehele gradering
Very satisfying.
Rico I - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en baie vriendelike ontvangs.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om u hier te hê. Tot die volgende besoek. Mooi loop.
Jean M - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Jean,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Jy is welkom om enige tyd weer hier te kom oornag.
Mooi loop en gesond bly.
Springbok groete
Catnap.
John D - Aug 2024
Algehele gradering
Very friendly and comfortable.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Thank you for coming to visit us. It was lovely having you here. All the best.
Lora O - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Lora,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig lekker om jul te ontmoet. Jul Vrystaters sal altyd welkom wees so as jul weer hierdie kant toe kom voel welkom om koffie te kom drink.
Mooi Springbok groete
Babs
Johannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike en goed toegerus.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Johannes,
Baie dankie was plesier om jou te ontvang. Bly jy het lekker oornag en als gerieflik gevind.
Jy is welkom om weer hier te kom slaap jy sal altyd welkom wees.
Mooi Springbok groete
Babs
Aynsley H - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable, well equipped kitchen, great bathroom and friendly service.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Aynsley,
Thanks for the visit to Springbok and Cat Nap guesthouse. So glad you enjoyed your stay and the flowers. You are welcome when you visit Springbok again to stop here for coffee.
Many thanks
Springbok greetings
Babs
Bill S - Aug 2023
Algehele gradering
Die fasiliteit is skoon, maar bietjie afgeleef. Alle kamers het nie 'n eie badkamer nie. Gedeelde kombuisgeriewe.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Bill,
Baie dankie vir die oornag by Catnap. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ek het julle geniet. Julle is welkom om hier te stop indien jul weer deur Springbok ry.
Mooi Springbok groete
Babs
Leonardia R - Jan 2022
Algehele gradering
Kort en lekker.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Leonardia,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Jy is welkom om weer 'n draai hier te maak.
Mooi loop en gesond bly. Springbok groete, Babs.
Ismail E - Jun 2022
Algehele gradering
Great.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Ismail,
Baie dankie vir die terugvoering. Bly ons kon julle akkomodeer. Ek het julle geselskap geniet. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Mooi loop Babs
Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Blommekyk
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Lize,
Baie bly ons kon kennis maak asook vir die oorbly by ons. Julle is welkom om weer so te maak, of dit nou is vir deur ry en of blomme kyk. Wag vir julle vir 'n volgende oorbly.
Mooi loop en gesond bly.
Springbok groete
Babs
Piet O - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Duisend dankie vir die oorslaap hier. Julle is regtig welkom om weer so te maak. Julle weet nou waar in Springbok om te kom stop en weer oor te slaap.
Mooi loop en gesond bly.
Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerieflik geslaap.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Neels,
Duisend dankies vir die oornag by Cat Nap. Bly julle het van ons gastehuis gebruik gemaak. Julle sal altyd welkom wees om weer 'n draai hier te maak.
Mooi Loop en gesond bly
Springbok groete
Babs '
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het die groot huis vir ons self gehad.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Hendrik,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Partykeer is die huis goed as mens ruimte soek, partykeer kan die groot huis te groot. Jul is altyd welkom hier.
Mooi en gesond bly. Mooi Springbok-groete, Babs.
Anthony S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, vriendelike eienares en personeel, waarde vir geld.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering ek waardeer dit. Jy is welkom jy weet nou waar is die beste oornag plek. Wag vir jou volgende kuiertjie.
Baie dankie Mooi Springbok groete.
Babs
Allistair V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige area.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Allistair,
Dit was lekker om jou te ontmoet. Dit was regtig ons plesier om jou te ontvang. Baie dankie vir die terugvoer. Jy is welkom om weer 'n draai hier te maak.
Mooi Springbok groete
Babs
Cyril S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Cyril,
Bly ons kon ontmoet. Jy weet nou waar is die beste blyplek in Springbok. Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Baie dankie.
Wees gesond en veilig.
Mooi groete
Babs
Sonet M - Sep 2020
Algehele gradering
Peaceful.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Sonet,
Dit was heerlik om jul te ontvang, voel altyd welkom om weer 'n draai in Springbok te kom maak. Mooi en veilig wees.
Springbok groete Babs
Gerrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons baie lekker gebly en al die geriewe was beskikbaar.
Ockert S - Nov 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Ocker,
Baie dankie vir die ondersteuning en vir die mooi terugvoering. Jy sal altyd welkom wees om hier te oornag. Jy weet ook nou waar is 'n stop plek in Springbok.
Baie dankie!
Mooi Springbok groete,
Babs
Ockert S - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Baie dankie dit was regtig ons plesier om jul te ontmoet en te akkommodeer. Jul is welkom om weer enige tyd van ons gebruik te maak.
Mooi Springbok Groete
Babs
John W - Apr 2019
Algehele gradering
We had a pleasant experience with a warm shower, clean bed spacious facilities.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Johan, baie dankie vir die terugvoer. Julle is enige tyd welkom as jul weer hier deur ry ook as jul miskien eendag blomme kom kyk.
Mooi Loop,
Babs
Jaco V - Sep 2019
Algehele gradering
Easy stay.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Jaco,
Baie dankie vir jou terugvoering. Dit is regtig ons plesier om jou/ jul hier te ontvang of dit nou vir werk is (Kan lekker afskakel na 'n dag se werk en lekker rus na die werk) of dit nou is om blomme te kom kyk, jy sal altyd weer welkom wees hier, kom maak gerus weer 'n draai.
Mooi Springbok groete
Babs
Banus B - Apr 2019
Algehele gradering
Ek is goed ontvang.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Banus,
Dit was regtig lekker om jou te ontmoet, en die kennis en interresantheid van die mensdom in elke mens te sien. Jy is welkom om weer hier te stop as jy deur Springbok ry, of kom kyk Augustus en September ons blomme.
Mooi groete,
Babs
Chris T - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie oornagplek in Springbok, maar die fynere detail het aandag nodig.
Lees meerCat Nap Accommodation se terugvoer
Chris,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het aandag gegee aan dit wat jy genoem het. Jul is nog steeds welkom om weer hier te oornag en of 'n draai te kom maak indien jul deur Springbok ry.
Mooi Springbok groete
Babs
Hayley V - Sep 2018
Algehele gradering
Noisy wooden floors in house created a disturbance.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Krakerige houtvloere in die huis het ons gepla.
Die vloere het geraas. Wanneer mense deur die huis geloop het, het dit ons gesteur.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal werk maak van jou voorstel.
Baie dankie mooi groete,
Babs
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Ek het geen rede om te kla oor my ervaring by Cat Nap nie. Alles geniet.
Cat Nap Accommodation se terugvoer
Magda,
Dit was regtig ons plesier jul is altyd welkom op Springbok, nie net blomme tyd nie, jul weet nou waar is 'n rusplek of as dit koffie tyd is.
Als van die beste.
Mooi Springbok groete,
Babs
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang