Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat Nap Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Ons is bly julle het lekker gebly. Tot volgende keer. Mooi loop.

Arthur A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very satisfying. Very pleasant. I enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rico I
1 nag
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, netjies en baie vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Was skoon en netjies en ek sal weer daar oorbly vir my volgende reis na Namibië. Veral om dat ek gereeld moet gaan vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n plesier om u hier te hê. Tot die volgende besoek. Mooi loop.

Jean M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Gerieflik. Was vriendelik ontvang en ontvangs personeel was behulpsaam met inligting. Plek netjies skoon. Enigste negatief was om in te ry moes ek uit my voertuig klim om hek se oopmaak te aktiveer. Verder alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Jean, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Jy is welkom om enige tyd weer hier te kom oornag. Mooi loop en gesond bly. Springbok groete Catnap.

John D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Very friendly and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Thank you for coming to visit us. It was lovely having you here. All the best.

Lora O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties Vriendelike verwelkoming. Netjiese en ruim kamers. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Lora, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig lekker om jul te ontmoet. Jul Vrystaters sal altyd welkom wees so as jul weer hierdie kant toe kom voel welkom om koffie te kom drink. Mooi Springbok groete Babs

Johannes B
1 nag
5.0
Mei 2023

Gerieflike en goed toegerus. Kombuis het alles om te gebruik. Kamers is groot, netjies en gerieflik. Ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Johannes, Baie dankie was plesier om jou te ontvang. Bly jy het lekker oornag en als gerieflik gevind. Jy is welkom om weer hier te kom slaap jy sal altyd welkom wees. Mooi Springbok groete Babs

Aynsley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Very comfortable, well equipped kitchen, great bathroom and friendly service. Safe off-street parking and would certainly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Aynsley, Thanks for the visit to Springbok and Cat Nap guesthouse. So glad you enjoyed your stay and the flowers. You are welcome when you visit Springbok again to stop here for coffee. Many thanks Springbok greetings Babs

Bill S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Die fasiliteit is skoon, maar bietjie afgeleef. Alle kamers het nie 'n eie badkamer nie. Gedeelde kombuisgeriewe. Babs het die ekstra myl geloop om vir ons 'n goeie kamer te gee. Asook waar ons blomme kon gaan kyk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Bill, Baie dankie vir die oornag by Catnap. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet en ek het julle geniet. Julle is welkom om hier te stop indien jul weer deur Springbok ry. Mooi Springbok groete Babs

Leonardia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Kort en lekker. Ek het omtrent na 6 gearriveer en was goed ontvang. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rey
Cat Nap Accommodation
Leonardia, Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Jy is welkom om weer 'n draai hier te maak. Mooi loop en gesond bly. Springbok groete, Babs.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5624e98cac391b4171382d7dbd29c81ce75848b8f7ce340be2f67f0da60257ef8b3be8db5975b6e88e8654c7509c8be7510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 99 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.67243 17.884573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang